Baxen's Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 14 JU102, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Baxen's Nest is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n plaas sowat 13 km vanaf Witrivier geleë is. Dit bied 'n intieme toevlugsoord vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf wat deur die natuur omring is.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea met lugversorging het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die 2 leefareas het 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.
Die leefarea lei na 'n stoep met gemaklike meubels en 'n eetarea wat ideaal vir al fresco-etes is. Gaste kan ook 'n piekniek in die tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Baxen's Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Phyllis Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Deel 14 JU102, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Baxen's Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in White River AH Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 14 JU102, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom