Mount Croix Akkommodasie by Bay Lodge | LekkeSlaap
+27
+27

Bay Lodge

  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap-weg 91, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bay Lodge bied B&B-verblyf in Mount Croix, Port Elizabeth. Die gastehuis is die ideale plek vanwaar die stad se besienswaardighede en geriewe verken kan word.

Verblyf word aangebied in 2 gesinskamers en 6 standaard kamers, elkeen individueel versier. Elke kamer is het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer.

Geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete kan ook hier gereël word.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel en daar is elektroniese toegangsbeheer en geslotekringtelevisie. Bay Lodge is binne 'n radius van 2 tot 6 km vanaf die sakekern, Port Elizabeth Gholfklub, St George's Park, swemstrande, Port Elizabeth Internasionale Lughawe en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Bay Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kaap-weg 91, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap-weg 91, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzMjYyYTY3LTU3NGQtNGM1Zi04ZGY0LTRjYjI1YWYyYzIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 91 Cape Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9593451 25.5985997
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za