LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Esna B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Heerlik. Ons het 'n vriendelike verwelkoming gehad. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Peaceful, felt right at home. Very pleasant, safe and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilanie P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

We had an enjoyable stay. Very comfortable stay and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Al was dit net vir 'n aand, was dit 'n baie rustige aandjie. Ons het 'n lekker tydjie gehad. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Sep 2026

Vinnige besoek. Was net vir een nag. Was rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Rustige omgewing. Ons het lekker gebly. Die stort se water was net koud. Aanbeveling. Probeer ook in die kamer block-out gordyne aanbring aangesien die sensorlig buite die kamer venster aan en af slaan wat slaap versteur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selma
Bay-Nes
Goeiedag Jammer om te hoor van koue water, wat wel so was, die gasbottel was beslis gouer leeg as wat ons verwag het, net skoonmaak het ons toe besef water koud/ bottel leeg, baie jammer daarvoor. Ons sal na sensor kyk. Groetnis

Louise T
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelike plek. Baie vriendelik en gemaklik. Probeer hard om mens te laat tuis voel. Ek dink as mens lank bly kan dit te klein wees, maar vir wat ons wou hê was dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Bay-Nes
Vir oorslaap is dit ideaal, glo ek. Naby genoeg om by alles in Hartenbos uit te kom.

Reinette E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker en rustig. Die plekkie was baie netjies en skoon en was naby die strand geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Bay-Nes
Ons was tevrede met Louise en gesin, dat hul Bay-Nes gekies het.

Andries V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was heerlik. Sal dit weer doen. Was ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izell W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Very enjoyable. We really enjoyed our stay and can highly recommend this place. Selma is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Bay-Nes
Izelle, julle was lekker mense wat hier gebly het, kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Hendrik Herb Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb143031e0e0d62a920527da12633744aa2a6a624b844c56445d1fcb7ed8378f8e5f5b773530810ecab733ff9f9c188cb1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 Hendrik Herb Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136411142 22.109038142992