LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Hendrik Herb Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bay-Nes bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Bayview, Hartenbos. Dit is 'n goeie opsie vir 'n klein gesin wat die omgewing wil verken.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea wat geskik is vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Daarbenewens het hierdie woonstel 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area het ook 'n sitplek met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het veilige parkering op die eiendom. Die eiendom is 400 m van die strand af en naby die ATKV-vermaaklikheidspark. Dit is ook ongeveer 1 km van winkels en restaurante af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Esna B
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons het 'n vriendelike verwelkoming gehad. Heerlik gebly.
Aug 2026
Werner K
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, felt right at home. Very pleasant, safe and modern.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Leilanie P
Gesin met tieners
5.0
We had an enjoyable stay. Very comfortable stay and close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Al was dit net vir 'n aand, was dit 'n baie rustige aandjie. Ons het 'n lekker tydjie gehad. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2026
Louise T
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike plek. Baie vriendelik en gemaklik. Probeer hard om mens te laat tuis voel. Ek dink as mens lank bly kan dit te klein wees, maar vir wat on...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 16 Hendrik Herb Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay-Nes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Hendrik Herb Street, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb143031e0e0d62a920527da12633744aa2a6a624b844c56445d1fcb7ed8378f8e5f5b773530810ecab733ff9f9c188cb1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Hendrik Herb Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136411142 22.109038142992

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang