Bay Plaza
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bay Plaza bied selfsorgverblyf in die kusdorpie genaamd Lambertsbaai. Gaste wat hier tuisgaan kan hoor hoe die branders teen die rotse breek en die seemeeue teen die blou hemel krys.
Ons bied verblyf in 4 eenhede. Gannet en Penguin het elk plek vir 3 mense. Blue Whale en Dusky Dolphin kan elkeen 4 gaste akkommodeer. Al ons eenhede is goed gemeubileer, volledig toegerus, en is net 'n klein entjie se stap van die plaaslike winkels af.
Lambertsbaai is 'n Wes-Kaapse kusdorpie wat bekend is vir sy wit strand en swetterjoel seevoëls. Die Voëleiland Natuurreservaat bied 'n tuiste vir duisende malgasse en baie pikkewyne, en dolfyne en walvisse maak ook gereeld 'n draai aan hierdie stukkie van die Weskus.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar dit kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 401
Jaar gelys 8
Ligging
- Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Plaza het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom