Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Resort Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bay View Resort Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reynier D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asoluut puik. Sien uit om gou weer te besoek.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit was 'n belewenis om so by die see te wees. Geriewe is puik en ons sal baie graag weer daar wil bly. Die hotel is gerieflik geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund en kon ons altwee dorpe goed verken. Baie dankie aan al die personeel vir 'n onvergeetlike verblyf - van die bestuur, almal by ontvangs, die puik ontbyt en restaurantpersoneel, en die skoonmaakmense. Dankie, tot ons gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsigte.

Ons het die tyd by Bay View Resort terdee geniet. Die kliëntediens en fasiliteite was onverbeterlik. Veral die skybar op die 6e vloer en die skepe wat in en uit die hawe kom. SALT restaurant se sole en kingklip was ook besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uahinda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uahinda R
Gesin met tieners

Splendid with peace of mind. The sea view from the balcony was the best ever.

Splendid with peace of mind. The sea view from the balcony was the highlight of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Kom bly hier, jy sal nooit ooit spyt wees nie. Uitsig uit jou eenheid: kan nie beter. Slaap veilig met jou skuifdeur oop met see as rustigheid as agtergrond. Elke eenheid het n groot yskas, mikrogolf en breekware vir jou gerief. Jy sal nie spyt wees om hierdie keuse te maak nie. Drink 'n " sundowner" by die Skybar, jou uitsig is fenomenaal, eenkant see, anderkant die duine. Die personeel is altyd vriendelik. In piektyd geniet jy Swakopmund en Walvisbaai geniet jy alles, ook die rumoer maar kom terug na Bay View en voel die rustigheid oor jou spoel. Die Salt restaurant hier is puik, heerlike verskeidenheid en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Enkelreisiger

Goeie ligging vir 'n see-uitsig.

Goeie verblyf met 'n lekker restaurant vir etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Kan die verblyf hoog aanbeveel. Restaurant se kos uitstekend, kamer onbelemmerde see-uitsig. Baie veilig. Goeie ontvangs. Winnie het met ons gekommunikeer vandat ons bespreek het. Veilige parkering en WiFi wat goed werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Bay View Resort is 'n ongelooflike verblyf, maar pragtige see uitsig. Hul kliëntediens is tops! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dit is netjies en 'n baie mooi hotel. Die ligging is awesome. Ons het baie daarvan gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647efa00489d2a51a9dffad4dcd0a21b7a3451c91240cf282630c8840cd8ea8acfa787604669d3f10dae7b94fbcbfda30ff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 136 Damara Tern Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.843402479511 14.540130338623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem