LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bay Vista Guesthouse | LekkeSlaap
+36

Bay Vista Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek.

Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is vir paartjies, groepe en rugsakreisigers. Drie van die kamers het en suite-badkamers en die ander drie het gedeelde badkamergeriewe. Elke kamer is ingerig met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die oopplan-leefkamer bestaan uit 'n gerieflike sitkamer- en eetkamerarea. Daar is ook 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis en binnebraaiplek vir al jou selfsorgbehoeftes.

Besoekers verken gewoonlik die bekoorlike dorp met sy pragtige strande en restaurante. Bay Vista Guesthouse is ook naby aan die hoofstraat wat dit ideaal maak vir besoekers wat die omgewing wil verken.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Bay Vista Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Montagustraat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Vista Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwQ3QRAyZftclCxMd1f6VwGxG3r72k9SMcHLGbZpenq5Ro7Pf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 92 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -34.183947188337 22.143861651421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!