Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BayDream Family Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BayDream Family Holiday Home is in Outeniqua Strand naby Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n deur na die stoep. Die tweede badkamer het 'n stort, hoekbad en 'n wasbak en 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gas- en elektriese stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike leerrusbanke en 'n TV van 140 cm met Openview-kanale. Daar is 'n DStv-koppelpunt indien gaste hulle eie dekodeerder wil bring. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het toegang tot beperkte WiFi wat deur die gas aangevul kan word.

Die eiendom spog met 'n see-uitsig vanaf die sitkamer, stoep, kombuis en die hoofslaapkamer.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis en onderdakparkeerplek waar daar 3 ekstra voertuie kan parkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by BayDream Family Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir BayDream Family Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink BayDream Family Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236238c8f3d9674c99d38662e5a6bd05a4f6062f61dea1818a23b6e09e374a0287a9fc24077f09d9c163c1b7259b2378e5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.048508957965 22.292393795901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem