Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BayDream Family Holiday Home

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Beautiful view and close to everything. Excellent, we enjoyed staying at BayDream Holiday Home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
BayDream Family Holiday Home
Thank you Deon, glad you enjoyed your stay!

Sunada B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese akkommodasie met 'n mooi see-uitsig. Die huis is ongelooflik netjies en skoon en baie mooi gemeubileer. Sal beslis weer daar kuier. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
BayDream Family Holiday Home
Baie dankie Sunada, bly julle het lekker gebly en gekuier.

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Lieflike huis wat maklik leef. Al is dit nie op die see nie, jy sien en hoor dit en dit is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lieflike, baie luukse vakansieverblyf. Die woning is pragtig in elke opsig, silwerskoon en die eienaar kommunikeer baie gereeld en volledig met besoekers. Baie duidelike instruksies om in te klok en uit te klok, luukse woning, veilig en baie goed toegerus. Gemaklike beddens en beddegoed, banke en stoele. Soveel moeite is gedoen met ontvangs, ons verwagtinge is oortref. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
BayDream Family Holiday Home
Baie dankie Elri! Baie dankie ook dat die woning in so 'n puik, netjies en skoon toestand agter gelaat is na julle vertrek!

Sune M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ontspanne en rustig. Baie netjies, alles wat mens nodig het en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
BayDream Family Holiday Home
Hi Suné Baie dankie vir die goeie resensie. Groete, Nelius

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 450
R2 450 R1 715
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 715
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236238c8f3d9674c99d38662e5a6bd05a4f6062f61dea1818a23b6e09e374a0287a9fc24077f09d9c163c1b7259b2378e5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 715 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.048508957965 22.292393795901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang