Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayit Elohim

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Bayit Elohim
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Gesin met tieners

Dis was regtig lekker. Die eienaars is die vriendelikste mense en hul plek is uitstekend.

Dit was awesome. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel A
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense met goeie netjiese woonstel.

Baie veilig en netjies. Die eienaar is uiters vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ook speelgoed vir my klein seun gebring om mee te speel. Dit was baie aangenaam om daar te bly. Ons almal het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Gesin met tieners

Sien bostaande, alles was tiptops! So so geniet.

Baie dankie aan Tannie en Oom vir hul warm, vriendelike ontvangs teenoor ons as gesin. Ons het elke oomblik by Bayit Elohim geniet, alles was so netjies en goed ingerig. Die rustigheid, nabyheid van plekke naby die plekkie het ons kort vakansie breek tops gemaak! Sal beslis weer Bayit Elohim besoek. Vriendelike groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil S
Saam met vriende

Awesome; wonderful; comfortable.

We had the most amazing stay at your location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you, Basil. We enjoyed your company. Looking forward to your next stay.

Bayit Elohim
Shirley H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley H
Gesin met klein kinders

Perfek vir wegbreek geleenthede.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Alles was netjies skoon en beskikbaar wat ons benodig en ook die vryheid om die swembad te gebruik. Ons sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you for your positive review, Shirley. We aim for quality service. Looking forward to your next visit.

Bayit Elohim
Christiaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Die gashere was baie vriendelik. Die plekkie was skoon en baie netjies, ideaal vir 'n slaapplekkie in Hermanus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lira G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lira G
Gesin met tieners

Gemaklik, ruim, ten volle toegerus.

Die ten volle toegeruste woonstel was baie gemaklik. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en tegemoetkomend. Beurtkrag was nie 'n probleem nie, want die woonstel het 'n gasstoof en daar is sonpanele wat maak dat daar geen kragonderbrekings was nie. Ons sal beslis weer gaan en dit aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Lira vir jou positive resensie. Sien uit na jul volgende besoek

Bayit Elohim
Berenice O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice O
Gesin met klein kinders

Baie dankie Maggie en Hennie vir d gasvryheid, sou nie 'n beter plek kon kies.

Alles was daar wat jy sou nodig het, wasmasjien tot skottelgoedwasser. Dit was asof jy by jou eie huis is, rustige area net wat jy wil hê as jy wil ontspan. Dankie Maggie vir die ekstra moeite wat jy gedoen het vir 'n ekstra bed. Sal enige tyd weer terugkom, ons tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S

Rustig op Hermanus.

Ons het een aand by Bayit Elohim oorgeslaap, maar sal beslis as ons weer verblyf in Hermanus benodig daar oorbly. Ons gasvrou se gasvryheid was besonders. Die plek is goed geleë, veilig, rustige omgewing, na aan 'n groot winkelsentrum en ook na aan die strand. Ons het regtig welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

So baie dankie vir jou mooi resensie Kobie. Ek is bly jy het dit geniet en ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike Groete
Maggie van Niekerk

Bayit Elohim
Noel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and enjoyable.

We were welcomed very cordially and treated with the utmost courtesy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Friendly hosts, peaceful, neat, and value for money.

Our Hosts Maggie and Hennie are awesome! Very friendly and always willing to assist when we wanted to swim. The apartment has everything you need and the extra bonus is the washing machine and dishwasher! Our kids loved the swimming pool and did not want to leave. Thank you Hennie & Maggie, we thoroughly enjoyed our stay and felt at home. We will surely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ahmed Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed Z
Gesin met klein kinders

Amazing Place.

It was in an amazing time with my wife and kids from 10 to 12 January 2023 at Bayit Elhom house. Friendly people, and awesome hospitality, clean place, equipped with everything. I really highly recommended to everyone who looking for holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A
Gesin met tieners

Eienaars vriendelik.

Het 'n uitmuntende tyd daar spandeer sal beslis in die toekoms weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winlynn S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winlynn S
Gesin met tieners

Perfekte ligging, rustig, vriendelike eienaar. Sal definitief aanbeveel vir enigeen.

Alles wat ons vergeet het was reeds daar. Die eienaar is vriendelik, liefdevol en geestelik ook. Ons tydjie daar was ongelooflik,sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L
Saam met vriende

Eenvoudige, waarde vir geld verblyf, met 'n vriendelike en aangename gasheer en gasvrou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Phillip. Ons poog om die beste vir ons gaste voor te sit.
Vriendelike Groete
Maggie & Hennie

Bayit Elohim
Denise B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike hartsmens wat ons ontvang het. Waarde vir geld.

Waarde vir geld! Sal enige tyd weer teruggaan as ons Hermanus weer besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faren V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Faren V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons het die ongeloofste tyd gehad by tannie maggie en oom hennie se tuiste. Hulle is die vriendelikste mense ooit sal enige tyd weer teruggaan en dan kan die tannie nog bak ook, sjokolade koek wat smelt in jou mond. My dogtertjie praat nog steeds van haar heerlike verjaarsdag koek wat die tannie gebak het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumza M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumza M
Saam met vriende

Pleasant stay, warm welcome.

Owner was very kind and welcomed us with love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Oh thank you Pumza. Was a pleasure having you guys. Stay well and we'll see you on your next visit.

Bayit Elohim
Tamsen G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Ons het ons tyd by Bayit baie geniet. Maggie en oom Hennie, dankie vir julle netjiese plekkie. Alles wat selfsorg moet hê. Dis 'n rustige area as jy net wil gaan af switch. Ek moet eerlik wees dat dit wel nie so gemaklik sal wees indien julle 'n groep vriende gaan wees nie, want die badkamer is 'n skuif deur wat nie kan sluit nie. Dit het nie vir ons gepla nie omdat ons net familie was. Overall vir netheid 10 uit 10. Verder het ons die Hermanus area so baie geniet. Die Walvisfees was ons eintlike doel van die naweek. Dit was 'n absolute belewenis om die walvisse van so naby te kon sien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Tamzyn. Ons sien uit na jul volgende besoek. Die plekkie is sedert September 2017 aan die gang en niemand het nog gekla oor die skuifdeur in die badkamer nie, maar dankie daarvoor. Gaan vandag sommer werk maak daarvan en 'n "beset" plakker laat maak wat duidelik sigbaar sal wees wanneer die deur toegetrek is.

Bayit Elohim
Johane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Gesin met klein kinders

Ons sal weer kom kuier.

Ons het die verblyf terdeë geniet. Maggie en Hennie is baie vriendelik en laat jou sommer vinnig tuis voel. Die verblyf het ook alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Johane. Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Bayit Elohim
Jean P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Saam met vriende

Peaceful, clean and our hosts were truly kind and welcoming.

Maggie and Henny. Thank you for creating a space of peace and tranquility. It was such a pleasant stay. Thank you for being so welcoming and for a dose of love with your delicious chocolate cake. We are sure to return and recommend your place to many.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay A
Saam met vriende

Uitstekend sal verseker weer terug gaan, ons het ons geniet.

Uitstekend, sal verseker weer terug gaan, het dit baie geniet, plekkie is goed ingerug en het alles wat jy nodig het, het veral die swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Ontspannende gemaklike verblyf, sentraal geleë in die Tuinroete.

Baie gemaklike verblyf. Baie sentraal geleë en met ongelooflike gasvryheid ontvang. Ons sal beslis weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Christo. Ons probeer ons bes om ons gaste tuis te laat voel. Sien uit na jul volgende besoek



Bayit Elohim
Teresa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Gesin met tieners

Lekker rustig, net soos ek daarvan hou.

Ek's baie dankbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verenique C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verenique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Bayit Elohim is 'n fantastiese plekkie om weg te kom en net te ontspan. Die eienaars is vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Verenique, dit was 'n voorreg om jul gasheer te wees. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Bayit Elohim
Leoni K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni K
Gesin met klein kinders

Stil woonbuurt. Skoon en netjiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het.

Baie aangename verblyf met vriendelike gasheer en -vrou. Doen baie moeite vir enige iets wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Leoni. Ons probeer om net die beste vir ons gaste te gee.

Bayit Elohim
Schalk D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en ingerigte eenheid.

Ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Schalk.
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Kom kuier gerus weer.

Bayit Elohim
Niyaaz I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niyaaz I
Saam met vriende

Epic!

It was better than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you for the positive review Niyaas.
We strive for excellence.

Bayit Elohim
Faizel P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faizel P
Gesin met tieners

Very peaceful home away from home.

Very down-to-earth and friendly owners who welcome us with warmth, a very neat and tidy place with everything one would need for your stay, booking out later at no extra cost an added bonuses much appreciated, thank you Maggie and Hennie, we will certainly stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige tuiste weg van die huis.

Baie plat op die aarde en vriendelike eienaars wat ons met hartlikheid verwelkom het, baie netjiese en skoon plek met alles wat mens kan nodig kry vir verblyf, om later te kan uitklok teen geen ekstra koste nie is 'n ekstra bonus en word baie waardeer, dannkie Maggie en Hennie, ons sal definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Our motto is to create a home away from home. You are more than welcome to come to stay again.

Bayit Elohim
Chantel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L
Gesin met tieners

Netjiese woonstel, stil area, waarde vir geld.

Ons kom graag weer kuier hier, het die stil omgewing geniet, die woonstel is so goed toegerus, netjies, skoon en die linne was eksklusief! Lieflike gashere - met welkom muffins met aankoms. Alhoewel die woonstel teen die eienaars se huis geleë is, het ons steeds privaat gevoel met die klein braaigerief by die voordeur. Daar is wel 'n deur wat die woonstel en huis verbind vir die wat totale privaatheid soek, maar dit het ons nie gepla nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian M
Gesin met klein kinders

Excellent and friendly hosts. Peaceful, relaxing.

Thank you Maggie and Hennie for your hospitality. Maggie your baked cheesecake is divine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You are more than welcome to book again and test some of my other bakes.

Bayit Elohim
Olivia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V
Gesin met tieners

Beste vakansieplek, sal weer gaan.

Maggie, baie danki vir jou gasvryheid en die nederige mens wat jy is. Jy het ons baie tuis laat voel. God se seëninge op jou lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel Stander S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel Stander S
Gesin met tieners

Gemaklik en tevrede.

Lieflike, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike mense en so 'n mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Ons is waarlik geseend nie net om in hierdie omgewing te woon nie maar ook om jul gasvrou/heer te kon wees. Kom kuier gerus weer.

Bayit Elohim
Charmain S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Gesin met klein kinders

Home away from home

Tannie Maggie made us feel so welcome and she "'took us in" on such short notice. We were there for 6 nights and were sad to leave. We had all the home comforts we needed and we were so looked after and cared for. We would go back any day. Hermanus is truly a beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Charmaine vir jul mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste hier te kon hê. Sien uit na jul volgende besoek.

Bayit Elohim
Frans & Carol O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans & Carol O
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvryheid.

Oulike en skoon plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Carol. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Bayit Elohim
Gerhard L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Rustige oornagplek.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Dis heerlik stil en rustig. Kan Bayit Elohim definitief aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Annerine. Was aangenaammom jul gasvrou te wees. Julle is enige tyd welkom om weer te kom inloer.

Bayit Elohim
Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Maggie en Hennie is ongelooflik vriendelik en gasvry, ons mense.

Die akkommodasie is baie gerieflik en skoon. Dit het alles wat jy nodig het. Jy het ook 'n mooi uitsig as jy op die stoep sit. Ons beveel Bayit Elohim ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Dagse Andre
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons doen ons bes om 'n gerieflike, vriendelike tuiste te skep, weg van die huis. Wees geseend waar jul ookal vertoef en weet jul is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Maggie en Hennie

Bayit Elohim
Melvinah W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvinah W
Saam met vriende

Onbeskryflik lekker.

Ons gasheer en vrou baie vriendelik. Was goed ontvang. Ons kom beslis terug. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Malvinah. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Maggie & Hennie

Bayit Elohim
Flippie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oorgeslaap, die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Plek is baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf geskik vir ons behoeftes.

Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Ina, Julle is meer as welkom om ons weer te besoek. Sien uit daarna.

Bayit Elohim
Nosicelo M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosicelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating and welcoming.

We had a lovey stay. Very grateful to the booking agent and owner. I'll definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you Nosicelo,
It was a great pleasure to have stepped up as your substitute host. Thank you for being duch a considerate guest. Please know that you are always welcome to visit us again at Bayit Elohim
Kind regards
Maggie and Hennie

Bayit Elohim
Leanda E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda E
Gesin met klein kinders

Beautiful, amazing gem of a place and the most perfect, polite, generous and sweet hosts!

We didn't want to leave! Thank you so, so much Hennie and Maggie. Our stay was beyond awesome. Home made rusks upon arrival was a very nice gesture. It was my youngest birthday and Hennie brought us the most delicious chocolate brownies ever, in honour of my baby's birthday. That absolutely had me sold on coming back to enjoy your beautiful property every chance we get. We could check out later as well at no extra cost and that was an absolute bonus as the kids enjoyed the pool in the heat! I could write a book about our amazing stay and would recommend visiting Bayit Elohim a million times over. Blocking out our days today with Maggie for our upcoming trips this year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Leanda. Baie dankie vir hierdie pragtige review. U waardering maak dit die moeite werd om daardie EKSTRA myl te stap en ons prioriteit is om altyd ons gaste meer as welkom te laat voel.
Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete,
Maggie en Hennie

Bayit Elohim
Elize G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Voel soos huis weg van die huis. Ontspanne en rustige omgewing.

Die eienaars is vriendelik en help waar hul kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie vir julle oom Elize. Dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete
Maggie & Hennie

Bayit Elohim
Hanri V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Uitstekend en die ligging is naby alles

Was bederf van eerste oomblik af, hulle het ons heeltyd tuis laat voel en niks was te veel moeite nie. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Hanri,
Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Baie groete
Hennie & Maggie

Bayit Elohim
Cindy H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Gesin met klein kinders

Cute and cosy.

Cute and cosy and definitely suitable for small families. Very warm and welcoming, would highly recommend the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Thank you Cindy for your pisitive response. We aim to ALWAYS please our guests.
Kind regards
Maggie & Hennie

Bayit Elohim
Nicholas L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas L
Besigheidsreis

Very pleasant and peaceful.

Location was well suited for my needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Nicolas,
Vertrou jou volgende besoek is vir plesier en nie werk nie.
Groete
Maggie en Hennie

Bayit Elohim
Nicole S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Gesin met klein kinders

What a beautiful, clean, comfortable place.

Service is great, place is beautiful, the atmosphere is peaceful. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie Nicole. Ek is bly jul het die tydjie in ons plekkie geniet.

Bayit Elohim
Shoenay S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shoenay S
Gesin met klein kinders

Awesome. Top service gekry. Baie gerieflik, dit het alles wat ons benodig het.

Bayit Elohim is definitely highly commendable, and very blessed accommodation..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine G
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en net wat ek nodig gehad het.

Maggie se plek is warm en liefdevol. Ek het dit onmiddellik gevoel met die instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Baie dankie, Jenine, dit was 'n voorreg om julle in ons plekkie te kon akkommodeer. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees.
Liefde groete,
Maggie en Hennie van Niekerk

Bayit Elohim
Eloise E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eloise E
Saam met vriende

Teleurstellend

Met aankoms was die woonstel wat ons bespreek het nog gesluit. Dit was een bitter warm dag, geen air con, geen waaiers. Ons moes die eienaar vra vir waaiers want dit was onuithoudbaar warm binne die woonstel. Ons het net 1 groot waaier gekry en een klein kar fan. Ons moes beurte maak met die waaiers want die piepklein waaier het nie eers 'n duik in 'n poep gemaak nie. Ons was deeglik bewus van die feit dat dit 'n self catering unit was, maar basies beginsel van 'n woonstel uit verhuur vir mense teen R900 per nag, sal mens hoop dat daar ten minste handeseep en toilet spray sou wees. Niks! Ons het vir die eienaar gesê toe sy vir ons wys ons kan braai en kook ens. dat ons glad nie van die geriewe gaan gebruik maak nie want ons gaan heel aand uit wees. Ons het niks vuil gemaak nie, dalk net gesighandoek en shower. Ons het ons eie beddens opgemaak en alles weer gelos soos ons dit gekry het. Ek verstaan R250 extra vir skoonmaak, maar dit was verregaande! Die woonstel is nie eers so groot dat dit mens R250 gaan kos om dit skoon te maak nie, daar was niks skottelgoed, vuilgoed of braai gemors nie. Sy het nie eers moeite gedoen om te kom kyk of alles reg is nie, net dadelik haar R250 demand vir skoonmaak. Ons is werklik bitter teleurgsteld. Dit was nie die prys of die booking werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Dagse Eloise
Baie dankie vir u terugvoering en is jammer dat u nie gelukkig was met u verblyf nie. Dit stel my in staat om die nodige veranderinge aan te bring wat toekomstige gaste se verblyf soveel beter sal maak. Graag wil ek net uitwys dat dit verstaanbaar is dat, vir sekuriteits doeleindes, die eenheid gesluit bly tot en met die aankoms van ons gaste. Alle koste ten opsigte van die huur/inhoud van die eenheid is aangedui op die webtuiste. Die skoonmaak fooi wat betaal was, is R200.00 en nie R250.00 soos u aangedui het nie. Die woonstel word na elke besoek van hoek tot kant skoongemaak en handdoeke en beddegoed word gewas en beddens word dan weer oorgetrek met skoon en vars beddegoed en so ook die handdoeke. Alle kaste en laaie, of dit nou gebruik word of nie word opnuut af en uitgestof. Die handwas middel en ekstra toiletpapier was op die onderste rak van die badkamer kas wat ek ongelukkig nie aan u uitgewys het nie en ek vra omverskoning daarvoor
Vriendelik groete,
Maggie en Hennie

Bayit Elohim
Helena D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Enkelreisiger

Baie vriendelik en aangename gasvrou en gasheer.

Lekker bederf met tuisgebakte beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Gesin met klein kinders

Perfect! Place to stay for quiet weekend away.

The owner of this place went out of her way to make us feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte plek om te bly vir 'n rustige naweek weg!

Die eienaar van hierdie plek het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H
Saam met vriende

Ons het oornag, maar kan goeie wegbreekplekkie wees.

Hierdie plek kan perfek wees om 'n bietjie weg te kom, die ligging is perfek om die Hermanus-area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Ons kuier was baie lekker en die area waar dit geleë is, is baie gerus. So as jy wil kom vir 'n rustige, gerieflike plekkie. Is Bayit die plek.

Alles was lekker naby geleë. Baie dankie weereens vir Tannie Maggie en Oom Hennie. Ons het regtig ons tydjie saam met julle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie ligging.

Dit was wonderlike verblyf waar ons lekker kon rus. Naby aan die see, mall, wynplase en ander besienswaardighede. Goed toegeruste kombuis. Netjiese, skoon en kwaliteit beddegoed. Dankie vir julle gasvryheid! Hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuné S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuné S
Saam met vriende

Het baie lekker gebly.

Ons is hartlik en vriendelik verwelkom, eienaars het gereeld kom vra of ons iets nodig het en plekke vir ons voorgestel wat ons kan besoek. Die plekkie self is baie netjies, gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elroy M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy M
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Baie lekke gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaqufta F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Shaqufta F
Saam met vriende

Not the best stay.

The place is connected to the owners' house, therefore you feel like you are watched. Saturday evening around 21:00 we were asked to keep quiet because they are trying to sleep. We wanted to leave, but owners convinced us to stay. Swimming pool and braai area is right by the owners' front door - very uncomfortable and weird to walk over there again and again to get to the pool or to get to the braai. If you are just looking for somewhere to sleep, this is ideal, but if you want to have friends over and have fun, it's not a good place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayit Elohim se terugvoer

Dear Shaqufta,
I am so sorry your stay was not what you anticipated.
We do live in a quiet neighbourhood and respect each other. However, blaring music and 4 adults singing along on top of their voices was the reason my neighbours complained. My husband went over and asked you to put the music softer. You got upset and wanted to leave but he convinced you to stay as you were not capable of driving.
At 23h00 you banged on our interleading door shouting profanities at me. Sunday morning we found beer bottle tops and toilet paper in the pool which my husband asked you to remove. You were supposed to book out at 10h00 but took your time. You finally left at 11h30 leaving me 2 hours to clean up before the next guests arrived.
Fortunately, not all guests behave badly. One cannot please all of the people all the time but we strive to please our guests most of the time.

Bayit Elohim
Rene M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene M
Gesin met tieners

Verblyf was baie veilig en vriendelik.

Ek en my tienerdogters het dit ten volle geniet en my girls sal definitely weer daar wil book, baie dankie vir die uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareza J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareza J
Gesin met klein kinders

Lovely break. So needed.

Thank you for your lovely hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker wegbreek. Het dit nodig gehad.

Dankie vir die lieflike gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Gesin met klein kinders

Dit is wat ek sal wil he as ek alleen will wegbreek.

Maggie was heel aangenaam. Die plek was in puik kondisie. Net die warmwater was heelwat lou warm. Anders sal ek mense tog aanbeveel wat net wil wegbreek vir korte duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gasvrye, skoon, netjiese en veilige verblyf.

Ons het die verblyf regtig geniet, het ongelukkig net een aand vertoef, maar sou werklik langer wou vertoef. Het nie eers kans gehad om vuur aan te steek nie. Daar is braaigeriewe en selfs hout om mee te begin en 'n heerlike swembad om in af te koel. Die eienaars is so ongelooflik gasvry en het ons kom ontmoet met koffie, tee, melk en suiker en die heerlikste muffins en wil ons net baie dankie sê vir die "blessings" wat ons ontvang het. Ons beveel Bayit Elohim enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noreen K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noreen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host very friendly, would definitely recommend.

Lovely cottage to stay in. Host is very friendly and informed us that we do not have to check out 10:00 am on the Sunday. This was definitely a plus, as we could still explore further and still come back to relax before we hit the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizane B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustig en die gasvryheid was baie goed.

Ek en my ouers en my dogtertjie en man het ons verblyf geniet. Die ontvangs was baie goed en die goodbye was baie goed van my dogtertjie en ons kan nie genoeg brag nie. Ek sal nie omgee om weer te gaan nie. Wil net së baie dankie aan die oom en tante, julle was wonderlik. Dankie weereens ons het dit geniet veral die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Rustige plek, warm ontvangs. Vriendelike buurt. Ruim plek. Gasvryheid. Lekker omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Bayit Elohim was phenomenal!

My stay at Bayit Elohim was phenomenal. The host was so so friendly. I will definitely recommend it to anyone as well as make it a regular getaway spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ek en my gesin het 'n heerlike tyd gehad by Maggie-hulle. Hulle is gasvry en vriendelik en die huis is baie netjies en skoon. Dankie Maggie, ons kuier gou weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandré A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandré A
Gesin met klein kinders

Eenheid was baie gerieflik.

Vriendelike eienaars, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en gekuier.

Sal definitief Bayit Elohim aanbeveel. Ons was baie hartlik ontvang en het die verblyf baie geniet. Dit was lekker stil en rustig en die kinders het hulle gate uit geniet in die swembad. Die plekkie is goed toegerus en ons het alles gehad wat nodig was. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Komien V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Komien V
Gesin met tieners

Rustige omgewing, mooi woonstel en wonderlike vriendelike mense!

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia J
Saam met vriende

Het 'n fantastiese tyd gehad.

Kliëntediens was uitstekend. Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met vriende

Value for your money.

Awesome place I would definitely recommend it to other guests. It's literally 5 minutes away from the mall and Sandbaai beach. We ladies really had an awesome time and the land lady is very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Bayit Elohim was netjies en gemaklik. Baie vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchand D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchand D
Gesin met tieners

Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike hulp en gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren C
Saam met vriende

We loved our stay and would go back the next time we are in Hermanus.

Bayit Elohim is a perfect place to stay when you're down in Hermanus because it's very central to the shops, the beaches and the wine route. The accommodation was very clean and tidy and we also felt very welcome so we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

The house is so neat, comfortable and full equipped with everything necessary. The house offers more than expected. The decor of the house is so modern and I absolutely adored the house overall. Little things such as bed lights on the side of the bed is so appreciated (In most cases they do not work but in this home they did). You have a delightful back area which consists of your grill and also has seating which is so relaxing especially with the area being so nice and quiet. The atmosphere was so welcoming especially from the home owners who are so friendly. I highly recommend Bayit Elohim to anyone!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Die huis is so netjies, gerieflik en ten volle toegerus met alles wat mens benodig. Die huis het meer gehad as wat ons verwag het. Die dekor is so modern en ek was mal oor die huis in die geheel. Ons het die klein dingetjies, soos byvoorbeeld die bedliggies, waardeer (dit werk mos gewoonlik nie, maar hier het dit gewerk). Daar is 'n lieflike area agter met 'n rooster en daar is sitplek so mens kan lekker ontspan want dit is 'n stil area. Die atmosfeer is hartlik veral vanaf die huiseienaars wat so vriendelik is. Ek beveel Bayit Elohim vir almal aan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Enkelreisiger

So rustig en meer as wat 'n mens nodig het.

Die eienaar en sy vrou was so vriendelik en behulpsaam hulle is so gaaf en het my kuier daar so heerlik gemaak. Ek sal beslis weer gebruik maak van die plekkie, want dit is fantasties geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig en dit baie geniet!

Baie groot en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTc0NjNkLTY4NjQtNDc4YS1hNWYxLWFjYWZiZTk1Mjg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 2 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415836196702 19.193329811096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem