Baytide Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Karel M - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker plek, by die see, luukse beddens, sou graag langer hier wou oorbly.
Bianca K - Mei 2022
Algehele gradering
Was awesome.
Ronel B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met see-uitsig.
Wally P - Sep 2021
Algehele gradering
Not very relaxing.
Baytide Lodge se terugvoer
Goeiemorê
Jammer oor al die klagtes.
Ek het reeds die noisy pump onder eienaars se aandag gebring.
Ek het hard probeer om dit so aangenaam moontlik te maak en al hulle klagtes op te volg, eerste aand het die gaste hulle handoeke en swemklere voor alarm gehang, dit het die alarm laat afgaan, tweede aand het ek seker gemaak daar is nie handoeke voor alarm nie, maar die ander gaste het uit beweeg en alarm laat afgaan, die aand daarna het ek persoonlik tot 1uur die oggend wag gehou voor ek alarm aangesit het. Swembad, toe die gas kla die water is te warm het ek heater afgeskakel volgende dag het die selfde gas se seuntjie gekla water is te koud, toe skakel ek hom weer aan. Die gas het gekla die remote se batterye is pap, 17:30 ek het dadelik gery en nuwe batterye gaan koop, aangeneem probleem is uitgesorteer, die gas het nie onder my aandag gebring hy werk nog steeds nie. 'n gas het inbespreek die dag na hulle vertrek het, hy het onder my aandag gebring die remote werk nie, ek het gaan kyk, daar was net 'n verstelling nodig toe werk hy. Bed lampie het ek laat herstel net voor gaste gearriveer het...my fout nie gaan dubbel seker gemaak of hulle 'n glooilampie ingesit het nie...ek het ñ glooilampie ingesit maar lampie was foutief...die dag na gaste vertrek het, het ek die lampie laat reg maak. Sou die gaste se veiligheid in gevaar was sou hulle ook gekla het...gelukkig hou die alarm ons veilig....sonder die water pomp is daar nie drukking dan sou hulle ook gekla het en sonder Jo-Jo tanks is daar nie water nie dan sou hulle ook gekla het....ek het alles aan die gas verduidelik en om verskoning gevra.
Ongelukkig kan mens nie almal gelukkig maak nie.
In die 13 jaar is julle die eerste gaste wat kla, ons kry net altyd positiewe kommentaar.
Nogmaals jammer julle het nie julle veblyf geniet nie.
Groete
Marié
Martie M - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent service!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North-weg 5A, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom