LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bayview 30 | LekkeSlaap
+25

Bayview 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bayview 30 is 'n villa met 4 slaapkamers in Bloubergstrand wat net 'n kort entjie se stap van die strand af is.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het nog 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer is naby die ingang na die perseel. Daar is nog 3 badkamers: 1 met 'n bad en stort, 1 met 'n stort en 1 met net 'n bad. Daar is ook 'n gastetoilet tussen 2 van die slaapkamers.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is ’n TV met DStv, gratis WiFi en parkeerplek in die dubbelmotorhuis. Daar is ook 'n swembad, Jacuzzi (onbeskikbaar weens waterbeperkings) en braaigeriewe. Let asb. dat as die waterbeperkings strenger word sal die swembad nie beskikbaar wees nie.

Besienswaardighede in die area sluit Bloubergstrand, koffiewinkels, kroeë, winkels en winkelsentrums insluit. Een van die mees kenmerkende besienswaardighede is die strand wat 'n gewilde plek vir vlieërbranderry en branderplankry is. Bloubergstrand is 'n gerieflike entjie se ry van Kaapstad se middestad af en is op die roete na die manjifieke Weskus met sy nasionale park en verskeie oulike kusdorpies geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview 30 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bayview 30
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZGE2Y2JlLWM0ZTAtNDcyOC1iNTZiLTEwOGMxYWQ3M2MxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Perlemoen Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.802142 18.4644
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem