Bayview Manor
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gys Smalberger-straat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bayview Manor is 'n asemrowende dakwoonstel in Mosselbaai en het asemrowende see- en berguitsigte, asook ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag. Hierdie idilliese omgewing skep die perfekte atmosfeer vir 'n onvergeetlike vakansie en is stapafstand vanaf Marshstraat met toegang tot 'n verskeidenheid restaurante en winkels.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer front na die see en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die stapeldeure van die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n panoramiese see-uitsig. Daar is 'n ingeboude braai en 'n lieflike etenstafel met stoele.
Hierdie verblyf het veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n hysbak om toegang tot die eenheid te kry. Dit is ook stapafstand vanaf die strand en Die Punt.
Slaapplek
’n Bespreking by Bayview Manor sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gys Smalberger-straat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gys Smalberger-straat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom