Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Heights

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 105, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bazley Heights is 'n gerieflike selfsorgeenheid met pragtige see-uitsigte in Bazley Beach, ongeveer 80 km suid van Durban. Die eenheid is vas aan die hoofhuis maar dit het 'n aparte ingang en is privaat.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, 'n toeknypbroodrooster, strykyster, potte, panne, bekers, eetgerei, borde en glase toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is DVD's en bordspeletjies. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep met sitplek en Weber-braaigeriewe buite. Daar is 'n privaat tuin en 2 klein honde is welkom.

Verder kan gaste die swembad geniet en 'n ingeboude braai-area gebruik. Daar is ook 'n aparte vermaakarea met 'n kroeg, yskas en ysmasjien en wat na die swembadarea lei. Die biblioteek het 'n groot verskeidenheid boeke van elke genre. Verder kan gaste ook die bordspeletjies geniet, veral op reëndae. Daar is 'n veilige onderdakparkeerplek, 'n alarm en laserstraalsekuritieit.

Slaapplek

’n Bespreking by Bazley Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Bazley Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ridge-weg 105, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bazley Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Suidkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 105, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA380ee7762c025331392fb51db92dfec4ba2186e35827767469972ccb2cf9e52b7ff0a109ec76bc7d43951811cd26f1efc4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 105 Ridge Road Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.429570612126 30.669604498757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem