B&B on the Sabie
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Ontspan in die bosboudorp Sabie, geleë aan die oewer van die Sabierivier in Mpumalanga. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en is toegerus met 'n yskas-vrieskas sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is 'n bed-en-ontbyt-onderneming, en 'n volledige Engelse ontbyt word by die restaurant op die perseel bedien. Die restaurant bedien ook à la carte-maaltye vir aandete.
Gaste kan op die patio ontspan of die gemeenskaplike verhitte swembad geniet. Gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar. Let asseblief daarop dat geen motorfietse of vierwielmotorfietse op die perseel toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 355
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang