Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BBS Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BBS Self-catering is 'n lieflieke grondverdiepingwoonstel in Lambertsbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf net oorkant die see. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.

Parkeerplek is in 'n motorhuis en agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het ook 'n tuin met buitesitplek en 'n onderdakbraai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by BBS Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir BBS Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernadine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink BBS Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a2889822e46224ecc378ef12c18def257602cf7673c6d68fea48eb7feac3f097be889336fb5ec39afd57dd40f670b625f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 84 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 09:00 -32.0994735 18.3044512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem