+11

BBS Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BBS Selfsorg is 'n grondvloerwoonstel in Lambertsbaai en bied gemaklike selfsorgverblyf teenoor die see. Dit is geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het sitplek en 'n TV.

Geriewe sluit in 'n buitesitarea, 'n onderdakbraai-area, gratis WiFi en parkering in 'n motorhuis agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bianca L
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Rustige en kalmerende see-uitsig. Ek en my vriendinne het 'n verjaarsdag gevier, maar daar was nooit gekla oor ons geraasvlak nie (ons was...
Sien meer
Okt 2025
Johannes Stephanus H
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lieflike, netjiese woonstel op die grondvloer met toesluit garage. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is baie netjies en baie goed toegerus. 'n Bo...
Sien meer
Apr 2025
Paul D
Saam met vriende
5.0
Lovely apartment and enjoyed exploring Lamberts Bay and the surrounding area. Very pleasant, clean, neat, comfortable and home-from-hom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Carel N
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike 2 dae gehad, baie rustige atmosfeer. Baie lekker woonstel, goed toegerus met pragtige uitsig. Mooi wandelpaaie oorkant die straat om op te st...
Sien meer
Aug 2025
Helena V
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik gebly pragtig naby die see. Plek is baie skoon en netjies.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink BBS Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a2889822e46224ecc378ef12c18def257602cf7673c6d68fea48eb7feac3f097be889336fb5ec39afd57dd40f670b625f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 84 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -32.0994735 18.3044512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang