BbytheSea
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pratt-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 480 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
BbytheSea is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Arniston. Dit is gerieflik naby die hawe en het mure met 'n elektriese heining. Die vakansiehuis spog met asemrowende uitsigte vanaf die balkon wat dit die ideale plek vir 'n ontspannende wegbreek maak.
Daar is slaapplek vir 8 gaste en die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die boonste eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele.
Die hoofkombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel. Die glasdeure lei na die stoep met meubels en daar is ook 'n braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot oop parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by BbytheSea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 34
Jaar gelys 5
Ligging
- Pratt-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pratt-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom