LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Richmond

Be Blessed Selfcatering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elsa V
1 nag
5.0
Aug 2026

Rustige en warm atmosfeer plekkie. Juweel van 'n plekkie met vriendelike ontvangs. So 'n rustige oase in die mooie eerste besoek van Richmond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sumi
Be Blessed Selfcatering
Dankie so baie, jy word waardeer.

Anett D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vriendelik ontvang, alles wat nodig is en meer, veilige parkeerplek. Sien weer. Heerlik gerus na die langpad, ideale halfwegstop. Vriendelik ontvang, veilige parkeerplek, selfs gou winkel toe gestap en 'n winkel of twee besoek wat steeds oop was. Dit was nogal koud, maar Be Blessed Selfcatering verblyf was gerat daarvoor, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet B
1 nag
5.0
Jul 2026

Huislik, goed ingerig. Ons het heerlik gebly. Dit eenheid was pragtig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie D
1 nag
5.0
Jul 2026

Inderdaad aan te bevele. Uitstekende diens en gasvryheid van die eienaars. Dadelik gemaklik en tuis gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patty V
1 nag
5.0
Jul 2026

Heerlik. Heerlik. Plek was lekker warm in die koue, smaakvol en baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sumi
Be Blessed Selfcatering
Dankie Patty, waardeer jou ondersteuning en terugvoering. Groete Sumi

Thys B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons bly daar oor wanneer ons reis van Pretoria na die Weskaap. Altyd lekker om daar oor te bly. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik gebraai, en geslaap. Die plek is uitstekend, gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Selfs gereël dat die Spar later oopbly vir ons om nog iets te kon koop. Alles wat jy nodig het, is in die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Very welcoming, warm and safe stay. Saag & Sumi made our stay a wonderful experience. The braai was packed and ready to light when we got there. They went over and above to make our stay memorable. We will most definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik geslaap in hierdie mooi verblyfplek! Sal vir seker weer daarheen gaan. Verrassende mooi en gerieflike juweelplekkie in Richmond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry G
1 nag
5.0
Feb 2026

Perfect, exactly what we needed for the short overnight stay. Last minute booking, exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Church Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbca4b6a97cfde06878943781ab6d68da2d4eee7753662c6f6baa88171232bb34adb4a079af4acc298b564e565ab68f7939ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 Church Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.415465531509 23.947030305862
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang