Be Lavender
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Altona-singel 47, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be Lavender bied knus oornagverblyf met sy eie ingang op die eienaar se perseel en is in die hartjie van Fichardtpark, Bloemfontein, geleë. Dit is ideaal vir 'n paartjie, professor of sakereisigers aangesien dit naby die universiteit is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Matras vir kinders kan ook op versoek gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 2 km vanaf Rosepark Hospitaal, 1 km vanaf die naaste winkelsentrum, 5 km vanaf die universiteit en 4 km vanaf die N1 hoofweg.
Slaapplek
’n Bespreking by Be Lavender sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Altona-singel 47, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Be Lavender het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Altona-singel 47, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom