LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Hotel in Sasolburg

Be My Guest Hotel and Conference

  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Be My Guest Hotel and Conference is ideaal geleë net 8km vanaf Sasolburg asook Vanderbijlpark, die hotel is geleë in die hartjie van Vaalrivier land. Die pragtige hotel is 'n ideale plek vir oornagreisigers en korporatiewe bestuurders.

Be My Guest Hotel and Conference het 'n totaal van 46 kamers, wat bestaan uit 1 gesinskamer, 1 wittebroodsuite en 44 en suite-slaapkamers. Al hierdie kamers sluit 'n en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en TV met 8 plaaslike kanale in, insluitend M-Net, MM1 SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en die hotel bied 'n aantal geriewe vir ons gaste om te geniet, asook 'n speel- en vermaakarea vir kinders. Ontspan by die swembad of lees 'n boek in ons teetuin. Ons bied spyseniering en het 'n funksie of konferensielokaal. 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die moderne Be My Guest Hotel is in Vaalpark geleë en sal aan al jou behoeftes voldoen. Met sy vriendelike en doeltreffende diens, maklike toegang tot nasionale paaie, die SSK en universiteite.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Magda B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangename verblyf gewees. Was nie bewus van die gratis WiFi nie. Queen grootte bed sal die voorkeur opsie wees, siende dat dubbel beddens nie mee...
Sien meer
Mei 2025
Huibre P
Gesin met klein kinders
4.6
Rustig. Baie aangenaam. Rustige atmosfeer. Puik beddegoed.
Mrt 2025
Arno L
Gesin met tieners
4.4
Waarde vir geld. Kamer was ruim en netjies. Ons het ook die restaurant baie geniet. Waarde vir my geld.
Mrt 2025
Anton M
Gesin met tieners
4.0
Ons het bespreek om te oornag, gerieflik vir 1 aand se oorbly met geriewe in die. Ons het bespreek om te oornag, gerieflik vir 1 aand se oorbly met ge...
Sien meer
Sep 2026
Karin P
Saam met lewensmaat
4.0
Comfortable, but could be better. The room was clean and neat. We are also grateful that we were allowed to check in a bit earlier due ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Be My Guest
Hotel

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Be My Guest Hotel and Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329