LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Be Our Guest | LekkeSlaap
+56

Be Our Guest

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Be Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marchel K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel K
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties.

Ons het dit vreeslik geniet.

Jason J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and comfortable room!

Host was very welcoming and helpful! Beautiful and clean room and love that there was a plunge pool!

Yolandi U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi U
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis! Baie ruim en baie skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons sal definitief weer by Be Our Guest kom bly as ons Nelspruit toe kom.

Ons het in die 6-slaap-eenheid gebly en dit was baie ruim. Ons eenheid het 2 balkonne gehad en 2 badkamers waarvan een en suite was. Inklok en uitklok was baie maklik en Annelien was vreeslik vriendelik. Die eenheid is pragtig versier en baie modern. Elke vertrek het lugverkoeling gehad. Die swembad is klein, maar diep en kon darem lekker afkoel na 'n lang dag. Ons sien julle definitief weer.

Jeanine R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R
Gesin met klein kinders

Homey. Value for money and modern.

Thank you for a nice stay.

Ulandie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandie S
Saam met vriende

Mees behulpsame en vriendelikste diens.

Behulpsaam, vriendelik, netjies. Sal aanbeveel vir enige persoon.

Juan-claude L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-claude L
Enkelreisiger

Uitstekende diens en geriewe.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service and facilities.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tilla V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis die moeite werd.

Alhoewel ons maar net een aand oorgeslaap het, was dit elke sent werd en ons sal beslis weer van hul gebruik maak. Soms is foto's misleidend, maar beslis nie in dié geval nie.

Nadine K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Ons was uitgeput na 'n wyle in die Kruger Wildtuin en het die Gastehuis terdeë geniet. Dis pragtig binne en buite, dis skoon, dis in 'n baie goeie area naby baie restaurante en was ontvang asof ons al lank vriende is. Die vriendelike diens en die pragtige binne versierings was voorwaar welkom! Baie dankie! Ek het selfs die gastehuis aanbeveel by my maatskappy aangesien ons 'n tak in Nelspruit het en dikwels besoekers daarheen stuur. Dankie vir puik diens!

Be Our Guest's terugvoer

Beste Nadine,
Ons is verheug dat julle julle besoek aan Be Our Guest geniet het.Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete.
Analene

Be Our Guest
Elaine L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Gesin met tieners

Vreeslik lekker!

Ons sal vir seker weer hier oorbly. Julle het uit julle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie.

Eleanore E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend!

Ons het 'n besige program gedurende kantoorure in Nelspruit gehad en kon lekker saans in die gerieflike en rustige akkommodasie van Be Our Guest ontspan. Absoluut aan te beveel.

Be Our Guest's terugvoer

Beste Eleanore
Ons is verheug dat julle 'n aangename verblyf gehad het.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Analene
Be Our Guest

Be Our Guest
Ansie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Verblyf was baie aangenaam en alles was kraakvars en skoon.

Puik gasvrou wat alles in haar vermoë gedoen het om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Uitstekende ligging. Ons sal definitief weer kom kuier.

Liezel S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money. Enjoyed every minute of our stay.

Very clean. Charming place.

Thuanitha P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Ons het voorwaar lekker geslaap!

Dit is 'n pragtige woonstel met kwaliteit linne en beddegoed, ten volle toegeruste kombuis, mens voel dadelik tuis en rustig.

Meg P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Regtig 'n baie lekker plekkie. Gee daai regte vakansie vibe, en is bietjie anders as normale selfsorgplekkies.

Janine N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar was aangenaam verras. Eenheid was ruim en gemaklik, baie mooi skoon. Handdoeke het so lekker geruik. Beter as enige hotelkamer. Sal verseker weer daar gaan oornag.

Elaine B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met vriende

Skoon, netjies, mooi en ruim.

Baie verras met 'n pragtige plek. Voldoen aan alles wat ons verwag het!

Christopher T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher T
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Johan is gasvry en vriendelik, hy het ons dadelik welkom laat voel. Pebbles is baie mooi, privaat en baie netjies. Het lekker gebly dankie.

Yolandie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Gesin met klein kinders

Pragtige en skoon gevoel.

Dit is pragtig en smaakvol, lekker spasie vir kinders en veilig. Alles is baie skoon en netjies versier, met alles wat mens nodig het. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Mariaan S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik. Die gashere was baie behulpsaam.

Ons het redelik laat arriveer en Johan was steeds baie behulpsaam om alles reg te kry vir ons kinders. Dit was regtig 'n baie gemaklike oorslaapplek.

Ina H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar oorbly.

Dit is skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Armand V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gasvry.

Ons het ons verblyf baie geniet. Netjiese plek en sal beslis weer besoek.

Annatjie P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Die kamer was pragtig en gerieflik en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly by Be Our Guest. Die kamer was pragtig en goed toegerus. Dit was gerieflik naby aan alles wat ons beplan het vir die paar dae en dit was baie veilig insluitende veilige parkering. Die gasvrou het ons verwelkom en rondgewys. Die diens was baie goed. Ons sal beslis weer by Be Our Guest gaan bly.

Susan V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Pragtige gastehuis in 'n pragtige stil woonbuurt. Vriendelike diens. Mooi ruim kamers wat goed ingerig is.

Ronel V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie skoon.

Dit was skoon, netjies en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal vir seker weer daar bly as ons weer Nelspruit besoek.

Minke L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minke L
Saam met vriende

Wat 'n pragtige plekkie!

Ongelooflike mooi styl, knus beddegoed, pragtige stort en die teëls in die kombuis het ons gaande gehad! Sal weer en weer en weer daar bespreek, want dis regtig jou huis weg van jou eie huis!

Sherene N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene N

Baie lekker.

Ons het rêrig baie lekker by Be Our Guest gebly. Plek is baie skoon en baie netjies en die gasvrou was baie vriendelik en het gereeld kom kyk of alles reg was. Baie veilig geleë. Pragtige plekkie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Be Our Guest's terugvoer

Beste Sherene,

Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Analene

Be Our Guest
Geraldine B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Netjies en die eienaar is baie vriendelik.

Be Our Guest's terugvoer

Beste Geraldine,

Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Analene

Be Our Guest
Ria P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Besigheidsreis

Pragtige fasiliteite, netjies en skoon.

Dit is 'n pragtige gastehuis met vriendelike ontvangs.

Be Our Guest's terugvoer

Beste Ria,

Ons is baie bly julle verblyf was aangenaam. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Analene

Be Our Guest
Retha V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Besigheidsreis

Gasvry, vriendelik en baie mooi!

Ons het verskriklik lekker gebly by Be Our Guest. Analene was van die begin af baie hulpvaardig met ons bespreking. Ek sal Be Our Guest enige dag aanbeveel!

Be Our Guest's terugvoer

Beste Retha,

Ons is verheug dat julle, julle besoek geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.

Beste wense
Analene
Be Our Guest

Be Our Guest
Hanlie P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese en skoon verblyf!

Pragtige plek, baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer hier oornag!

Be Our Guest's terugvoer

Beste Hanlie.

Ons is baie bly dat julle die besoek geniet het. Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Analene
Be Our Guest

Be Our Guest
Lieze L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze L
Saam met vriende

Aboluut fantasties.

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Be Our Guest's terugvoer

Beste Lieze.

Ons is baie bly julle het jul besoek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.

Beste groete,
Analene
Be Our Guest

Be Our Guest
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhOWE5Mjg2LTQ4NTUtNDc5My04NzllLTQyYzJiOTA5M2QwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 12A Bracelet Crescent Sonheuwel 1 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.492713 30.976333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!