Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Unit with Balcony 1
- Selfsorg
- Unit with Balcony 2
- Selfsorg
- Deluxe Unit
- Selfsorg
- Unit with Pool View
- Selfsorg
- Unit with Garden View
- Selfsorg
Huisreëls
Een parkeerplek per eenheid. Reël asseblief vooraf as u 'n sleepwa saambring, aangesien parkeerplek beperk is.
Eenhede is nie-rook; rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Drankmisbruik en harde musiek word verbied.
Stilte ure is tussen 22:00 en 06:00.
Inklok is tussen 14:00 en 19:00.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie; die eiendom is uitsluitlik vir betalende gaste.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan items in die eenheid.
Skakel asseblief lugversorgers af wanneer jy die eenheid verlaat.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12A Bracelet Crescent, Sonheuwel 1, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang