Be Our Guest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige plek. Baie netjiese plekkie en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Very comfortable and practical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Verskriklik verskriklik goed. Was regtig vrek awesome. Mense is behulpsaam en is bereid om die ekstra myl te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C F D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dit was perfek geleë en rustig ook. Dit was perfek geleë om my besigheid te kan voltooi en rustig genoeg om lekker te kan rus ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Marius. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is verheug dat julle jul verblyf geniet het. Vriendelike groete. Analene

Rudi C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjies en gemaklik, sal vir seker weer daar oorslaap as ons in Nelspruit is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en wonderlike atmosfeer, met voëls in die bome. Ons het die plekkie geniet en alles was mooi skoon en netjies. Die gasvrou is ook 'n baie aangename mens. Ons sal weer daar tuisgaan as ons in daardie omgewing is. Sal aanbeveel aan al my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Vriendelik, skoon en so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vreeslik lekker. Bed fantasties. Pragtige verblyf. Tuine loofgroen en versorg. Gasvrou on top of her game.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfect. Peaceful - just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jullene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Tops. Baie rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12A Bracelet Crescent, Sonheuwel 1, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1627543eecd492e031103cb040208a7398494f68e061421be14ac56b9c8017c0b45e7766b8fdf4c007ea679548187eddd0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 12A Bracelet Crescent Sonheuwel 1 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492713 30.976333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang