Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still and Know

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacquelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Be Still and Know
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alf P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf P

Heerlik. Beveel ten sterkte aan. Baie goeie waarde vir geld.

Baie skoon en gerieflike ruim woonhuis met swembad en lekker braaiplek. Gerieflike kamers met suite en lugreëling. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H
Gesin met klein kinders

I wanted to stay longer, it was that great!

Amazing place, beautiful view in a lovely location. Loved the pool. The kitchen has everything you need. The rooms have their own personal toilet. I would love to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D
Saam met vriende

Beautiful, relaxing, worth another visit soon.

Well received with extra care taken to welcome us and our dogs. A beautiful relaxing home, well-appointed and stocked kitchen. Fantastic hosts. A real treasure waking up to a "rustig en kalm plekkie" in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beate D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Die eienares was so hulpvaardig en het ons soveel meer briljante diens en verwelkoming ervaar as wat ek al ooit het by 'n gastehuis. Die kamers was silwerskoon en so mooi versier. Puik, puik, puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met vriende

Vriendelik, welkom, spesiaal.

Ons het 'n baie baie lekker tyd gehad. Ek sal definitief weer daar wil bly. Jacqui het ons so welkom laat voel. Sy het vooraf my gevra wat my hondjies se name is en spesiaal vir hulle elkeen die lekkerste bakkie kos met 'n kaartjie met hul name op gemaak. Ek het dit so waardeer. Die huis is pragtig en baie skoon. Baie goed ingerig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Girtie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girtie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike pragtige plek.

Pragtige plek, gasvry, vriendelik skoon en jy kry ongelooflike waarde vir jou geld. 'n Absolute moet wanneer jy in Darling gaan kuier. Jacquelene, jy kan baie trots wees op jou plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Enkelreisiger

Very comfortable.

Recently re-furbished with all amenities. get it while you can :-).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcf73e1fd562e5b8e914f71b67d47fe2e3233ff35a1d0702fce9e31664e37661673b7673dfb9d326ae1588b07de3d4df0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
7 5 1 5 2 Prospect Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.373669476499 18.378498920426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem