Be Still Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be Still Guest House is in die bekoorlike Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Paarl is bekend vir sy skilderagtige natuurskoon, koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugtebou.
Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 elegante slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Be Still Gastehuis is binne loopafstand van Hoër Jongenskool Paarl se Brugstraat sportvelde. Besienswaardighede en doendinge in die Paarl sluit Paarlberg Natuurreservaat, die Afrikaanse Taalmonument, voetslaan, gholfspeel en wynproe in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Be Still Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom