LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L-Breede River View | LekkeSlaap
+36

L-Breede River View

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 16 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

Gaste kan 'n ankerplek vir bote teen ekstra fooi per dag bespreek word. Beverstig saam met die bespreking of 'n ankerplek beskikbaar is.
Kinders 0 tot 13 jaar bly gratis.
Kinders 14 tot 18 jaar betaal R50.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R2 600
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 4)
was R2 600
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 4)
was R2 600
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNrPM3Ev3rHrK4M9k3QJj32mKTo3SCXfB2PPC1sgP2JAncJms9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600, nou Vanaf R2 210  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede river lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!