+17
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Beach Blessings

7 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Orchid Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Blessings bied gerieflike selfsorgsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in Stilbaai, 200 m van die rivier af en 4,3 km van die strand af. Dié smaakvolle huis is ideaal vir gesinne en vriende wat smag na 'n vakansie by die see. Die verblyf is naby winkels en restaurante in die area.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet, en ’n gastetoilet is ook beskikbaar.

Daar is ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis het 'n toonbank en is toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die huis het 'n groot onderdakstoep met buitebraaigeriewe. Dis die ideale plek waar gaste met 'n boek of skemerkelkie kan ontspan.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jakobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful place to stay. We had a lovely stay; everything was on point, just need aircon and WiFi but will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Elane K
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, netjies. Baie lekker gebly, netjies plekkie, lekker groot sitkamer en braai area met stoep.
Des 2025
Wikus L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly in netjiese opset. Baie lekker en sentraal.
Feb 2025
Hein J
Gesin met tieners
4.8
Fantasties. Dit was absoluut 'n plesier om daar te wees. Het die tydjie daar geniet.
Jul 2025
Anton L
Saam met lewensmaat
4.2
Skoon en netjies. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Heerlik geslaap. Lekker gebraai op die groot stoep. Stil omgewing, baie ontspannend.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Birgitt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Orchid Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Blessings het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

35 Orchid Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39076f0d3375f6141be68bc83948ce143cb889a045be54bf05947d99bec0283e2670a91f28e308eebfa0e20f13757fe1a877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 30 5 1 5 35 Orchid Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355729571406 21.411961309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang