LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Break | LekkeSlaap
+36

Beach Break

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Beach Break
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daniel S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Lovely.

Just right for what we wanted.

Marisca S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca S

Stilte vir die siel.

Die huis is perfek geleë vir 'n rustige seewegbreek. Scarborough is 'n lieflike dorpie. Die huis het alles in wat mens aan kan dink. Alles wat skoon en netjies en die kombuis is perfek toegerus.

Beach Break's terugvoer

Hi Marisca,
Thank you for your feedback. I was just wondering what you were not happy about with customer service.
I was available for you to chat on the phone, answered all your questions, sent a comprehensive list and check-in details house details, arranged an early check-in and was available on WhatsApp throughout your stay. Please could you let me know, so it can help me improve in the future.
Thank you.
Sue

Beach Break
Christof D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof D

Great plek!

Great plek! Lekker uitleg, perfekte ligging en so gemaklik vir 'n rustige naweek.

Margaretha S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha S
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis met lekker kuier-areas buite.

Klipgooi van die see af! Baie goed ingerigte kombuis. Netjiese en stylvolle afwerkings.

Aisling F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aisling F
Saam met vriende

Huis van die huis af. Alles was perfek.

Ons wou nooit weggaan nie. Pragtige goed-toegeruste huis. Geskik vir somer of winter. Ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home from home. Everything was perfect.

We never wanted to leave. Beautiful well equipped home. Suitable for summer or winter. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nikki M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki M
Saam met vriende

Fantasties!

Beach Break is 'n pragtige plek, toegerus met alles wat 'n mens aan kan dink. Dis stil, rustig en heerlik.

Corne V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Perfek.

Goed geleë, goed toegerus, baie tevrede.

Kate G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G
Saam met vriende

Stunning place!

What a beautiful home, we thoroughly enjoyed our stay at Beach Break. The rooms were spacious, the beds comfy and the showers were divine! Thank you again, Sue, for being so helpful and informative. We will be back!

Carin S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Heerlike gekuier, pragtige huis en beeldskone omgewing.

Die huisie is pragtig en het alles in wat jy nodig het en meer. Sue was baie vriendelik en het ons tegemoet gekom. Sal beslis dit aanbeveel vir 'n rustige naweek weg.

Ian R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Great venue en uitstekende diens van Sue.

Fantasties toegerus, veral kombuis, baie speelgoed vir kinders, pragtige leefareas!

was R2 400
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
was R2 400
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
was R2 400
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 15, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030xYVDrTPxKKPF6hLtazj4NYFTEY1R0y4TsJquXq74LgKQU35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R1 600  per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 15 Beach Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.19710652073 18.37285317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!