Umtentweni Akkommodasie by Beach Break Holiday Flat | LekkeSlaap
+19
+19

Beach Break Holiday Flat

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 64, Umtentweni , Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Break Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die veilige Alpero-kompleks in Umtentweni, Port Shepstone. Dis net 200 m vanaf 'n swemstrand met lewensredders en 3 km vanaf verskeie ander geriewe.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ekstra gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis, asook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea bied toegang tot 'n patio met 'n buite-eetstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Break Holiday Flat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Break Holiday Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Commercial-weg 64, Umtentweni , Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 64, Umtentweni , Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFAW2QZB8vfZkBVxLMjf3OE1cWnRisNM7A5QSMKPoD5kfPgkRsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 64 Commercial Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.711560566451 30.478121060188
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za