+21
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 504

6 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Club 504 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die Beach Club-woonstelblok in Mosselbaai. Diaz se hoofstrand is 100 m van die kompleks af. Die woonstel spog met ongelooflike uitsigte.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het nog 2 uittrekbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n oond, stoof, mikrogolfoond, 'n Nespresso-masjien, 'n ysmasjien, 'n wasmasjien- en tuimeldroër-kombinasie, en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bevat 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 2 uitklap-slaapbanke voor 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n groot, ruim stoep wat toegemaak is met glasdeure wat oopskuif en ongelooflike see-uitsigte bied. Die patio het 'n gasbraaier.

Gaste kan die swembad, groot grasperk en braaigeriewe op die perseel geniet. Die kompleks het toegang tot 'n privaat strand.

Die kompleks is naby Diaz Waterpark, Hartenbos, Langeberg-winkelsentrum, Satosstrand, Mosselbaai en die Diaz Museum. Die naaste lughawe is 39 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Ekstra enkelmatras

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ruth S
Saam met vriende
5.0
Fantastiese tyd gehad. Baie lekker gebly! Die eenheid is baie skoon en netjies, pragtige uitsig en baie goed toegerus. Loopafstand en privaat toegang ...
Sien meer
Nov 2025
Patrys B
Gesin met klein kinders
5.0
Modern en netjies. Baie netjiese woonstel met moderne geriewe.
Apr 2025
Anja V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was lekker so altyd. 2de keer by Beach Club 504. Baie heerlik! Kom bly elke jaar by Diaz Strand en Beach Club, ons gunsteling verblyf.
Mrt 2025
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie wag om weer te gaan nie. Skitterende verblyf, uitstekende ligging, vriendelike en behulpsame eienaars, en waarde vir geld.
Feb 2025
Jacques R
Gesin met tieners
4.8
Pragtige seefront eenheid wat baie ruim is en luuks toegerus is! Pragtige eenheid op Diaz Strand!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 504 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach East Boulevard Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9f30445fa886f735f4b3aeec1647e4048c1d6585c363b177e2ccc69e6126f3aac2efbc0ff7edf688355ab7b8a0a45d25f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.158468849219 22.109136838533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang