Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club No. 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club-rylaan 1, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 982 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Club No. 1 is 'n selfsorgmeenthuis tussen die duine teen Houtbaai se strand. Dié bekoorlike kuswoonbuurt in Kaapstad het die ideale ligging en is 19 km van die middestad en al die besienswaardighede af. Houtbaai het 'n rustige, plattelandse atmosfeer en word omring deur die potblou oseaan, manjifieke bergreekse en eklektiese winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers is onder en albei het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in elke slaapkamer.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en lei na 'n agtertuin met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n borrelbad vir somersaande.

Die leefkamer is op die boonste verdieping en het luukse rusbankemet 'n onbelemmerde uitsig oor die strand. Gratis WiFi is beskikbaar en gate kan hul gunstelingprogramme op die groot slim-TV stroom.

Die dek op die dak is ideaal vir sonbaai en bied privaatheid en skouspelagtige 360º-uitsigte. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors, werksruimte en 'n wynkelder.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Club No. 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Beach Club No. 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christoph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Beach Club-rylaan 1, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club No. 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 982
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 982
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club-rylaan 1, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsW1ysVWnOY38RazZ0UXJeqBRHMJi3PODZUDPuFGgdVSdwSSbBm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 982 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Beach Club Beach Club Drive, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044969534378 18.354846260782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem