Port Alfred Akkommodasie by Beach Crescent House | LekkeSlaap
+42
+42

Beach Crescent House

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel 3, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Crescent House is in Port Alfred aan Suid-Afrika se Sonskynkus geleë.

Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n aparte woonstel en kothuis. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis wat volledig toegerus is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel. Die eerste en tweede slaapkamers het albei 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed op versoek omskep kan word. Die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer. Die badkamers het storte. 'n Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv, kaggel, kroegarea en onderdakparkeerplek op die perseel in.

Die oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en konveksie-oond op die toonbank. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is agter in die tuin. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n skeepskombuis en 'n sitkamer wat toegang tot 'n onderdakdek lei.

Doendinge in die omgewing sluit swem, hengel, branderplankry, skubaduik, waterski, perdry, kanovaar, verskeie rivierritte en die Royal Alfred gholfbaan in. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rosehill Mall, Kasouga-strand, die Kowierivier, Fort acre-lighuis, fietshawe en Bathurst (’n setlaarshawedorpie wat uit 1820 dateer) in.

Reëlings moet vooraf getref word as jy laat gaan inklok. 'n Fooi van R50 sal vir elke halfuur na 19:00 gehef word as dit nie gereël word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Beach Crescent House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach-singel 3, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Crescent House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel 3, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGU2OTBhLTk5NDctNDhkYS05OTZmLWI4ODdhNjRjYTRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 3 Beach Crescent Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.5924369 26.898875
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za