+83
Selfsorg in Amanzimtoti

Beach Front @ Stella Maris

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito van R1500, betaalbaar direk aan die eiendom, is betaalbaar op die dag waarop die bespreking deur die gas betaal word.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen huispartytjies word in die woonstel toegelaat nie. Oormatige geraas kan daartoe lei dat die sekuriteit die gaste versoek om die eiendom te ontruim en geen terugbetaling sal gegee word nie.

Alle gedrags- en veiligheidsreëls van die gebou moet nagekom word. Kennisgewings word oral in die gebou en in die hysbakke opgesit.
Die oortreding van reëls kan daartoe lei dat die lokaalbestuur gaste versoek om die perseel te ontruim. Let daarop dat geen terugbetaling gegee sal word nie.

Die wasmasjien en tuimeldroër werk op voorafbetaalde elektrisiteit, indien gaste dit moet gebruik, moet hulle elektrisiteit herlaai.

Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring, aangesien alle beddegoed voorsien sal word.

'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief en werk op voorafbetaalde elektrisiteit indien gaste dit wil gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

73 Beach Road, Unit 86 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f368f9da12bbf2e20bd98a012f1d626bd6028019a14dc33ef7d88b24dbc8ba60e4ca879aae184cd4fadda84693a7f2987fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 73 Beach Road Unit 86 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -30.051609346065 30.888249278069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang