Beach Front, Penthouse Cabana, Uvongo Main Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 55 % af

Kry 55% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 23 Sep 2019.

Beskrywing

Beach Front Penthouse Cabana 5 Uvongo Main Beach is 'n selfsorg-eenheid aan die seekant in Uvongo, 'n alombekende strand onder branderplankryers. Dié eenheid word wyd en syd aanbeveel. Die strandmeer bied lekker geleenthede vir watersport. Daar is 'n varswaterpoel vir klein kinders op die strand én 'n getypoel, restaurante, 'n spa en winkels is binne stapafstand. Keer terug na jou luukse huis en geniet die sonsondergang op die veranda terwyl jy oor die see tuur en kyk hoe die dolfyne in die branders baljaar.

Dié 180 m²-huis is deur die AA gegradeer en aanbeveel en beskik oor 3 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Daar is gerieflike slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 jong kinders. Daar is 'n balkon met 'n 360°-uitsig oor die see en strand. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en 'n uitsig oor die strand. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die kombuis is volledig toegerus en die leef- en eetarea het lugversorging en 'n TV. Die strandfront-eenheid is in die Strandloper-kompleks geleë.

Die stoep bied pragtige uitsigte. Daar is 'n groot tropiese tuin waar kinders lekker kan speel. Let asb. daarop dat daar baie trappe na die eenheid en die strand is, so dis nie geskik vir ouer persone en jong kinders nie. Onthou om jou eie handdoeke en DStv saam te bring. Daar is nie wasgoedgeriewe in die eenheid nie, maar daar is wassery binne stapafstand wat met liefde jou wasgoed sal kom haal.

Slaapplek

'n Bespreking by Beach Front, Penthouse Cabana, Uvongo Main Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 kinders
4 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beach Front, Penthouse Cabana, Uvongo Main Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R1 125 per nag (plek vir 7)

Kry 55% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 23 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]