Ferreira Town Akkommodasie by Beach Gypsy @ Boneyards | LekkeSlaap
+20

Beach Gypsy @ Boneyards

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 43, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Gypsy @ Boneyards is 'n seefrontwoonstel vir 4 gaste in Jeffreysbaai.

Dié strandfront-woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene in die sitarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV en WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en 'n ketelbraai. Daar is 1 aangewese parkeerplek. Die eienaar woon in die huis bo die woonstel met troeteldiere.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge, soos branderplankry, swem, snorkel, stap in die Kabeljous Natuurreservaat en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry- of Skulpmuseum besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Gypsy @ Boneyards sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Beach Gypsy @ Boneyards
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Flame-singel 43, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Gypsy @ Boneyards het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 43, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fbe069d02c905a534dd53d87a754943dfc3494fe6c40bece09a2e282766011223540f8c4753ef1bf0ff1404cc2bed37cdcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 43 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0326643 24.932625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za