Wavecrest Akkommodasie by Beach Gypsy White Whale Lodge | LekkeSlaap
+62
+62

Beach Gypsy White Whale Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Gypsy White Whale Lodge bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankry-bestemming bied plattelandse besienswaardighede, pragtige strande en uitstekende branders vir branderplankry.

Die verblyf bestaan uit 3 woonstelle in 'n tripelverdiepinghuis. Die eerste eenheid beskik oor 4 slaapkamers, is geskik vir 8 en is op die boonste verdieping. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, is geskik vir 7 en is op die grondverdieping. Die derde eenheid het 2 slaapkamers, is geskik is 5 en is op die grondverdieping.

Elke eenhede het 'n kombuis wat goed toegerus is. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv en WiFi in. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die lodge is oorkant die pad van die strand en 2 minute se stap na die supermarkte en restaurante. Die eenhede kan apart of as 'n geheel bespreek word. Eenheid 1 bied slaapplek aan 8 gaste, eenheid 2 bied slaapplek aan 7 gaste en die hele huis bied slaapplek aan 15 gaste.

Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaart en vierwielmotorfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Flame-singel 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57d890394cc9c407e14f23e5ac5ee65536ee192d91dac35fdb3ba52519cde65e9c5269e8e0b23a070248caab19c0b53ded4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 Flame Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.033132554431 24.931571186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za