Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Haven Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 15, Dock Point 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Haven Townhouse is 'n lieflike vakansiehuis in Durban Point Waterfront. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n privaat Jacuzzi.

Dié dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n ontbythoekie en die dubbeldeur lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n Weber-braai. Hierdie stoep lei na 'n tuin met 'n verhewe houtdek met 'n Jacuzzi.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Haven Townhouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Timeball-boulevard 15, Dock Point 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 15, Dock Point 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0d5838af3a9ed03afa5b7c1d25c400c413705cf56298eb90a9e5b8bf50b87da2d51d7d03dd5c5f59e88aa0ec47d643812c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 15 Timeball Boulevard Dock Point 3 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.870335 31.047104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem