Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House @ 22

Tweeslaapkamer-chalet 2
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV teen die muur, ingeboude kasse en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ander kleiner toestelle, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook lugversorging. Buite is 'n bedekte stoep met meubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Breekskadedeposito van R500 moet 2 weke voor aankoms betaal word. Dié bedrag sal binne 2 weke na vertrek aan jou terugbetaal word indien daar geen breekskade of verlore items is nie.
Moet asb. nie die rondloper katte of apies voer nie aangesien dit lei tot probleme.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3466c9743ae2632cc43fdb5f2c9239d23c88add228eaff8f580c1733564ea14ca667a2dbfa9286f28c115f2326a047367033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 100 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378334505533 32.410193681717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem