Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Lodge Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Ellouis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 2 resensies vir Beach Lodge Apartment
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Hendrik C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Dit was lekker skoon en baie stil, maar ons het maar gesukkel in die badkamer. Dit was bietjie klein gewees. Daardie stortmuur tussen die toilet en stort sal 'n groot verskil maak as dit 'n glaspaneel is.

Ons het geweet van die DStv, maar het skoon vergeet om ons een saam te neem. In al die ander plekke waar ons gereeld besoek aflê, is daar DStv en handdoeke ingesluit. Met die reënige weer was dit maar moeilik om die handdoeke droog te kry. Ons het darem veilig gevoel en die ander gaste geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda R

Lekker behalwe vir blyplek.

Glad nie! Vuil. Yskas, kombuiskaste binne, stoof, potte. 2 matrasse morsig. Mop en besem onbruikbaar. Moes 'n dag opdraf vir stukkende yskas oor persoon wat nie opdaag vir herstel nie. Stel toe ander persoon voor aan agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4487995f5734614398432333f414b240eb793624a7173c7230f031676001a8a85e3b274b5b496e45f24d6805a9e8eb7a8628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 55 Marine Drive Unit 7 Beach Lodge 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.857117596846 30.372331832384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem