Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Road Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Beach Road Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rolf M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Uitstekende ligging. Heerlik gerus. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anci D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anci D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het. En nog mooi ook.

Heerlik om rustig met die see se klank aan die slaap te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Anci, dit was heerlik om oulike gaste soos julle te ontvang! Altyd welkom!

Beach Road Accommodation
John C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant and comfortable.

Beautiful view of the coast, clean and comfortable. Thank you for accommodating us for a one night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thanks a lot, John. I'm glad you enjoyed it! It was an absolute pleasure to host lovely guests like you. You are always welcome!

Beach Road Accommodation
Corrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, direk op strand met pragtige view.

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is 'n pragtige plekkie. So cosy en beachy. Ek hou van die dekor. Die eienares het ons so welkom laat voel. Elke klein detail maak jou verblyf spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Corrie, net 'n plesier om aangename lekker gaste soos jul te kon ontvang! Hoop om jul weer te sien!

Beach Road Accommodation
Christel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesum.

Baie baie baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Was baie lekker om heerlike gaste soos jul te ontvang!

Beach Road Accommodation
Ronel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, private, gemaklik.

As 'n selfsorg-eenheid het ek 'n stoofplaat gemis. Daardie eenplaat mobiele kampeergas-lpastjie wat met 'n gasblik werk, sal voldoende wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Ronel, ek is jammer dat jy 'n stoof gemis het en ek is bly jy noem dit (vir voornemende gaste), maar dit is 'n kamer en nie 'n selfsorgeenheid of woonstel. LekkeSlaap kan gerus gaste op een of ander manier laat verstaan dat voornemende gaste die beskrywing van die plekkie moet lees. In die beskrywing is dit duidelik dat daar geen stoof is. Ongelukkig is daar gaste wat 'n klein stofie misbruik het en daarom is dit gestop. Dit is slegs 'n kamer met die gerief van 'n bietjie meer as net 'n koffiestasie. Ronel, dit was egter heerlik om wonderlike gaste soos julle te hê en julle is altyd welkom!
Vriendelike groete!

Beach Road Accommodation
Susan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met tieners

Fantasmagories sal gou weer wil gaan.

Ons het baie lekker gebly daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie aangename gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Susan, dit was ongelooflik lekker om so sulke lieflike mense te ontvang! Jy is altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Alta J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontspanning vir 'n paar nagte.

Ons het die kuier baie geniet en die ligging is werklik pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Was heerlik om jul te ontvang!

Beach Road Accommodation
Dorette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig en waarde vir geld.

Ronel was 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is netjies en skoon. Die uitsig van die eenheid is ongelooflik mooi en perfek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie. Die kaggel skep 'n geselligheid as die son eers onder is en daar was regtig nie meer waarvoor mens kon vra nie. Sal enige tyd weer daar bly en mense verwys na die plekkie toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Dorette, bly jul het geniet! Dit was vir my ook heerlik om lieflike gaste soos jul te he! Altyd welkom!!

Beach Road Accommodation
Nadine T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie met pragtige uitsig.

Goed ingerig en aangesien daar nie 'n kombuiswasbak is nie, was ons gedwing om uit te eet! (Ons het wel heerlik gebraai op die stoep en sommer so van die rooster af geëet terwyl ons die surfers dophou). Wen-wen situasie vir enige paartjie wat wil wegkom van die normale roetine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Bly jul het geniet. Was heerlik om vrolike aangename gaste soos jul te he. Voornemende gaste moet maar net altyd onthou dis net n kamer v slaap (nie n woonstelletjie) wat hul huur en die yskas, ketel en mikrogolf net n ekstratjie! Daar is nie n kombuis. Julle is altyd baie welkom!

Beach Road Accommodation
Lynette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P
Enkelreisiger

Fantastic location and view. Friendly, helpful host.

A great little place for 1 - 2 people for a few days. Clear advert of what there is and isn't so you know what to expect. Beautiful view from the room and beach on your doorstep. Already recommended to a few people. Ronelle was lovely, welcoming and very helpful. Bit pricy for 1 person only staying but not sure how it compares with other places. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens. Amazing view en cosy.

Skoon, netjies en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle, was heerlik om aangename gaste soos jul te ontvang!

Beach Road Accommodation
Lloyd J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom. Ons het gevoel asof dit ons plekkie was.

Ons was hanteer eerder soos vriende as vreemdelinge wat pas daar geland het. Oulike mensie en baie vriendelik. Ons waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetha B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanetha B
Besigheidsreis

Klein, maar by die see.

Ek het die stort waardeer - groot stortkop en sterk water. Afwerkings goeie kwaliteit. Maar, beurtkrag is 'n realiteit en 'n gasvrou behoort kliëntverwagtinge te antisipeer: battery-gloeilampe gee minstens lig in 'n eenheid. Daar is slegs 'n mikrogolfoond - 'n enkelplaatgasstofie sal nie net help met beurtkrag nie, maar mens kan dan ook iets gaarmaak (ek gebruik glad nie 'n mikrogolfoond nie). Die kraan in die badkamer is los en die kraan in die kombuis het gelek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Jeanetha, ek is jammer oor die ongerief van die kraan, maar ons het mos darem reggekom toe ek 21:00 vir jou kom wys het dat jy die kraan stywer moet toedraai. Jy het die verkeerde een stywer gedraai.
Daar word ook duidelik adverteer dat daar nie 'n stoof in die eenheid is nie. Ek kan wel nog 'n lampie kry, dalk is die huidige een nie genoeg nie.
Vriendelike groete

Beach Road Accommodation
Annalene K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die sussende geluid van die see, die hemelruim as skildery.

Die spasie is ekonomies, slim en baie smaakvol toegerus. Alles wat jy nodig het om van roetine te ontsnap. Ligging is perfek met wonderlike restaurante binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Annalene, dit was super aangenaam om sulke lekker, konsidirerende, netjiese, vriendelike, gemaklike gaste te ontvang. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Beach Road Accommodation
Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view.

It's very beautiful view. It's comfortable place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thanks Evelyn. It was lovely to having you and you are always welcome.

Beach Road Accommodation
Celeste C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Room was clean and comfortable close to the beach and the owner was friendly, felt like we were at a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thanks Celeste, was lovely to host a nice couple like you. Always welcome.

Beach Road Accommodation
Marco V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beach Road Accomodation se uitsig is absoluut asemrowend.

Om by Beach Road Accomodation te bly was regtig 'n highlight van ons Kaap trip. Die area is regtig geskep vir 'n toerus met al die eetplekke en goed om te doen, en 'n bonus is die uitsig uit jou kamer wys direk om melkbosstrand. Dit was regtig 'n stunning plek en ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marco. Dit was heerlik om super oulike gaste soos julle te he. Altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Kim V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful stay with a very friendly owner.

We had an awesome stay and even a better view! Super neat place and very clean. We enjoyed the fireplace on a colder night! Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Kim. Dit was so lekker en 'n groot plesier om sulke vriendelike, gemaklike netjies gaste soos jul te kon ontvang. Jul is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Frans Jacobus L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Afgesien van die bouery in die omgewing het ons, ons verblyf baie geniet. Alles is soos dit adverteer is. Net een voorstel, daar is nie plek om die skottelgoedjies te was nie. Mag God julle ryklik seen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Frans, waardeer die mooi boodskap. Dit was ook baie aangenaam om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang. Altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Desire G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, werklik 'n "dreamy beach room"!

Pragtige plekkie vir 'n wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Desire, was n plesier om baie oulike 5 ster gaste soos jul te ontvang! Altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Liesl M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is gerieflik en mooi. Loopafstand van restaurante en natuurlik die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Liesl, was heerlik om sulke netjiese en konsidirerende gaste soos julle te he. Altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Nastassja A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja A
Gesin met klein kinders

Ons het die wegbreek baie geniet ter danke aan die wonderlike akkommodasie en ligging by die see.

Die akkommodasie was baie netjies en goed toegerus met eetgerei, handdoeke, beddegoed, ensovoorts. Die strand is 'n klipgooi weg en winkels is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrine B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrine B
Enkelreisiger

Clean, comfy accommodation. Walk across the road to the beach.

Cute decor and comfy bed and bedding. Nicely decorated. Walk across the road to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Sandrine, dit was heerlik om 'n oulike gas soos jy te ontvang. Jy is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Elna K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die see-uitsig vanaf die stoep was salig. Niks meer nodig nie. Ronel was 'n super gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig, pragtige kamer.

'n Op-die-ingewing-uitstappie na Melkbosstrand het ons by Beach Road Accommodation gebring. Die kamer is pragtig en luuks met alles wat nodig is, die bed slaap heerlik, en die uitsig is onverberlik. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Carina, dit was heerlik om 2 lieflike gaste soos jul te ontvang. Jul is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Madele V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek en ruskans!

Ons het baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld. Ligging is puik. Nader aan die see kan jy nie, en stap afstand van al die lekker eet- en kuierplekkies. Netjies skoon en baie vriendelik en goed ontvang! Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Very clean. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thank you a lot Susan. It was lovely to have super guests like you. You are always welcome.

Beach Road Accommodation
Graeme A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

As jy wil wegbreek en die seelug voel, en ook na branders luister, is hierdie die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Graeme, jul was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Koos R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie lekker gebly en vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dit was heerlik om lieflike, lekker gaste soos jul te ontvang. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Dalene O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak, ten spyte van goed buite haar beheer. Ons sal dit plek beslis aanbeveel en ook weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Dalene vd mooi woorde! Die gas en haar eggenoot was egter super aangenaam, maklik, netjies en sommer net heerlike gaste wat die beste vd tyd hier gemaak het! Sulke gaste is voorwaar 'n seening! Ek moet vir jul dankie se! Altyd welkom!!

Beach Road Accommodation
Heinrich K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Was baie lekker, en naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle, dit was so super lekker om heerlike gaste soos jul te ontvang. Altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Maggie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C
Gesin met tieners

Lekker stil en rustig, love Datsun.

Vriendelike ontvangs en diens, lekker rustig, mooi uisig en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Maggie, was heerlik om jul as gaste te he. Altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Jana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Pragtige styl, dit het gevoel asof ons in die Tuis-tydskrif se bladsye verdwaal het. See-uitsig vanaf die bed, die sitarea in die kamer en die stoep. Ons het meeste van ons tyd op die stoep deurgebring. Die gasvrou is baie vriendelik en beveel top restaurante aan om te besoek. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ek slegs vir 3 nagte bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie Jana vir al die mooi woorde! Waardeer baie! Dit was heerlik om jul hier te he. Voel soos ou vriende. Julle was super lekker gaste met die oulikste kinders. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Markus G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was kort maar baie lekker gewees.

Aangename tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dit was heerlik om lekker en aangename netjiese gaste soos jul te he. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Laetitia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelike en behulpsaam, Dit was skoon, netjies met die beste uitsig.

Die experience was amazing. Die dorp bied 'n ongelooflike uitsig op die see, genoeg restaurante om van te kies en alles wat jy benodig is in loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Letitia, was wonderlik om sulke oulike, netjiese, vriendelike en bedagsame gaste soos jul te ontvang! Julle is altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Regina E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Die see-uitsig is uitsonderlik: of mens op die bed lê of op die binnenshuise stoele sit of buite op die stoep! Die beste plek ooit! Ons het so tuis gevoel. Sal die kwaliteit verblyf in elke opsig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Regina, dit was wonderlik om aangename, lieflike gaste soos jul ook daar te ontvang. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Emmerentia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia K
Saam met vriende

Die plekkie is ongelooflik netjies met 'n mooi tuintjie en 'n oulike kat.

Die bed is baie lekker. Ek waardeer dat daar koffie en melk was en die tuintjie agter is baie mooi. Die stort is ongelooflik en die hoeveelheid lig wat inkom het my baie gehelp met my leerwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Emmerentia! Jy in fantastiese gas, dankie vir bedagsaamheid en netheid! Jy is altyd welkom hier!

Beach Road Accommodation
Giovanni A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay - Ronel a lovely and kind lady.

Melkbos is our favourite Cape destination. This accommodation blended a fabulous view of the beach and sea from our beds. We could almost touch the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thanks a lot. It was wonderful to host a lovely, neat, considerate couple like you. You are welcome anytime.

Beach Road Accommodation
Maryke S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, netjies, skoon. Die eienaar, Ronel, is uiters behulpsaam en akkommoderend.

Beslis die moeite werd! Uitstekende waarde vir geld. Ronel sal ons beslis gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Maryke baie dankie, dis so lekker om te hoor! Jul was wonderlike uitstekende netjiese gaste en is defnitief altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Renier S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gebly, en sal weer so maak as tyd dit toelaat.

Baie mooi plekkie, knus en rustig. Lekker stapafstand van wat daar oe doen is, neem in ag ons omstandighede ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Met aankoms het ons dadelik tuis gevoel in 'n pragtig ingerigte kuierplek, 'n altyd-weer-kuierplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Ilze, wonderlike, maklike gaste soos jul is altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Cameron D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, baie geniet.

Ek en my eggenoot het dit baie geniet. Die diens was wonderlik en was goed verwelkom. Die uitsig was amazing. Sal enige tyd weer gaan. Alles was net so gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie, was heerlik om lieflike, konsidererende, netjiese gaste te he! Enige tyd weer welkom!!

Beach Road Accommodation
Carmen B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike akkommodasie.

Die regte plekkie vir 'n paartjie om weg te breek van die besige stadslewe. Naby die see en als in die plekkie is gemaklik en gesellig ingeruim. Defnitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Carmen, was lekker om wonderlike gaste hier te he! Jul is enige tyd weer welkom.

Beach Road Accommodation
Karen L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en perfek

Ligging is perfek, kamer pragtig en ontvangs hartlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Karen, jul was 10 uit 10 gaste en net n groot plesier!! Altyd welkom!!

Beach Road Accommodation
Denver G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denver G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views.

The place was very clean and tidy. Neat lovely room. Quiet and relaxed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Denver, you were awesome guests and will always be welcome!

Beach Road Accommodation
Lydia J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J
Gesin met tieners

Die ervaring was puik.

Die eienaar was uiters gasvry. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Julle was lieflike en wonderlike gaste om te ontvang. Jul is enige tyd weer welkom.

Beach Road Accommodation
Natasha L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese plekkie by die see.

Alles was netjies, rustig en die uitsig op die see asemrowend. Eienaar was baie vriendelik. Om wakker te skrik met branders was besonders. Sal dit definitief aanbeveel asook weer bespreek. Asemrowend en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie Natasha, julle is lieflike gaste en enige tyd weer welkom!!

Beach Road Accommodation
Rynhard K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Die feit dat daar nie 'n kombuis is nie is ietwat van 'n probleem en moet dalk genoem word in die advertensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Rynard, ek sal aandag daaraan gee. Groete.

Beach Road Accommodation
Carmen D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitstekend. Ons gaan beslis weer terug kom. Baie stil en rustig. Eienaar Ronel was baie vriendelik. Dankie Lisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om lieflike gaste soos jul te hé. Altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Lona B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Excellent. Will be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Thank you to the excellent guests.

Beach Road Accommodation
Glynnis Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glynnis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place. Good position to the beach. Lovely customer service.

Lovely weekend. Unfortunately the weather was not playing ball. Will definitely do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Glynnis, it was such a pleasure to host you and your lovely daughter! Yep, the weather was terrible, but thanks for being excellent, neat, wonderful guests! You will always be very welcome.

Beach Road Accommodation
Richard K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en uitstekende ligging.

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of heaven.

The attention to detail made you feel very welcome. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Stukkie hemel.

Die aandag aan details laat jou baie welkom voel. Sal beslis weer terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Bonnita, was heerlik om sulke positiewe, aangename, super netjiese gaste hier te he!!
Jul is altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Sannett B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties in elke opsig!

Was alles en meer wat ek verwag het. Sal beslis weer en weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Sannett, baie dankie. Dit was vir my so lekker om sulke fantastiese gaste soos jul te he. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Hein B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid met ideale ligging.

Ons het baie lekker gebly by Beach Road Accommodation. Die ligging was perfek. Ons hoef letterlik 'n paar tree te loop, dan is ons op die strand. Die kombuis is effe klein, wat beteken kosvoorbereiding is 'n uitdaging. Maar andersins het die eenheid als wat ons nodig gehad het. Ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te he. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Eckart K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eckart K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, loopafstand van restaurante en winkelkompleks.

Gastehuis keurig en snoesig ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Heerlike konsidererende, netjiese gaste. Julle is altyd welkom.

Beach Road Accommodation
Anmar R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die beste en mooiste plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Anmar, was wonderlik om gaste soos jul te ontvang! Altyd baie welkom!! Groete!!

Beach Road Accommodation
Tammy-lee A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy-lee A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en lekker ingerig.

Raak wakker met die branders in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Tammy-Lee, was heerlik om jul hier te hê. Altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Hielke H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hielke H
Gesin met klein kinders

Great location close to everything.

Very comfortable rooms right at the beach!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great ligging naby alles.

Baie gerieflike kamers reg teen die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Hielke, was heerlik om jul hier te ontvang!

Beach Road Accommodation
Barry S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Gesin met klein kinders

Die uitsig is waarlik beeldskoon, reg op die see.

Wat 'n ongelooflike ervaring, reg op die see. Die kamers was pragtig en baie mooi skoon. Ons sal verseker weer terug gaan, dit was ongelooflik mooi. Die see uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Barry, dit was vir my wonderlik om sulke puik gaste met die oulikste kinders te ontvang. Julle is altyd welkom! Groete, Ronel

Beach Road Accommodation
Marietjie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie gerieflik en baie ekstras.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dankie Marietjie, dit was so lekker om die perfekte gaste soos jy en jou man hier te huisves. Dankie vir jul netheid en bedagsaamheid, julle is altyd welkom!

Beach Road Accommodation
Sim S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter nice en cosy!

Ligging is uitstekend en baie privaat aan die sykant van die woonhuis. Baie netjiese plekkie met als wat jy benodig. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jul te huisves. Vriendelike, stil en uiters netjiese gaste. Julle is enige tyd welkom.

Beach Road Accommodation
Andrea V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreeknaweek.

Ek was nog nooit so beïndruk met verblyf nie! Dit was so mooi en netjies. Alles was vir voorsien, en die Lindt-balletjies op ons bed was baie waardeer! Ronel het so mooi na ons gekyk, weereens baie dankie! Ons sal hopelik vinnig weer kan terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Road Accommodation se terugvoer

Andrea baie dankie. Dit was so 'n plesier om jul daar te he. Perfekte gaste, vriendelik en dankie baie dat jul die plek in so 'n perfekte toestand gelos het asof daar niemand was. Groete en sterkte vd kwartaal.

Beach Road Accommodation
Geraldine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Pragtige plekkie, naby die see. Ons het dit baie geniet. Ek stel dit vir enige een voor, al is dit net vir 'n kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbLFIkivZKJvNhdoCjkK5FthQPF74Q34eCqFtefTTUKlpstki5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 146 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.720618535896 18.444438278675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem