- Slaapplek vir 7 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 146 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Road Accommodation is 'n lieflike strandfront-eiendom in die kusdorp Melkbosstrand. Die huis is ideaal geleë naby restaurante, met slegs 'n straat tussen die huis en die strand.
Akkommodasie bestaan uit 2 kamers wat almal deel is van die hoofhuis. (Dit is NIE 'n gastehuis nie... slegs kamers)
Beachview Cottage is 'n kleiner area aan die agterkant van die huis. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n klein badkamer met 'n stort. Geriewe sluit in 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en 'n kombuisie met 'n yskas. Hierdie eenheid het nie 'n stoof nie. Daar is 'n mikrogolfoond, ketel, sowel as eetgerei en breekware. Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste. Handdoeke en katoenlinne word voorsien, en die parkeerplek is publiek oorkant die huis.
Dreamy Beach Room is 'n luukse strandfrontkamer met sy eie patio, privaat ingang en fantastiese see-uitsig. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, kaggel en 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad. Egiptiese linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit in 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang, 'n lessenaar en 'n koffiestasie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel, asook eetgerei en breekware. 'n Draagbare braai kan voorsien word, en die parkeerplek is publiek oorkant die straat, voor die kamer. Die WiFi, TV en 1 lig werk tydens beurtkrag.
Melkbosstrand is steeds 'n veilige dorp met uitstekende polisie- en buurtwag wat die straat 24/7 patrolleer. Daar is baie restaurante en koffiewinkels binne loopafstand en die My City-bushalte is slegs 5 minute se stap weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, vlieërbranderry, visvang, branderplankry, sandplankry, bootry, perdry, stap en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 146 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Road Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang