Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Beach Villa is 'n ruim dubbelverdiepingwoonstel in St. Francisbaai, net 'n paar meter van die privaat strand af. Die woonstel spog met 'n wonderlike see-uitsig vanaf die balkon en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see. Hierdie woonstel ervaar nie beurtkrag nie en het 'n omsetter.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en beide die hoof- en tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer is met 'n diepvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die glasstapeldeur lei na die balkon waar daar buitemeubels en braaigeriewe is. Parkeerplek is reg langs die woonstel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach villa sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-straat, Fore Royal Nr. 1, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb41711e1c332d90b79823e103eebd6327da7310f45723fb6ad75bade9da309d8a2a26d7c4f076cb0cde7122ac00ee664e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense Leighton Hullet Street No 1 Fore Royal 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.182990434205 24.849881875541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem