Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Walk

Selfsorg
Beach Walk Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 780
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die ruim leefarea het 'n rusbank, vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik om self skoon te maak. Indien gaste vir 'n week of langer bly, sal die linne een keer per week gratis skoongemaak en vervang word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Omdat hierdie verblyf in 'n woongebied is, moet gaste asb. geraasvlakke beperk en die bure respekteer.
Geraasvlakke moet ná 22h00 op weeksdae en middernag oor naweke laag gehou word.
Besoekers is welkom, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word. Die aantal individue wat toegelaat word om te oornag, is beperk tot die getal van die bespreking.
Gaste moet die alarm aanskakel wanneer hul die perseel verlaat.
Maak asb. seker dat alle vensters/deure toegemaak word voordat die perseel verlaat word om te voorkom dat daar met die alarmstelsel ingemeng word.
Vure moet slegs in die aangewese brandareas gemaak word.
Aangesien Namibië in die middel van 'n ernstige droogte is, moet gaste asb. water spaarsamig gebruik.
In ooreenstemming met Namibiese wetgewing is alle rook in die huis streng verbode en enige individu wat versuim om daaraan te voldoen, sal 'n boete ontvang.
Meld asb. enige breekskade in die eenheid by die eienaar aan.
Geen komberse, handdoeke of enige ander items mag van die verblyf verwyder word nie.
In die geval dat daar enige skade aan die verblyf of die inhoud daarvan is, of iets wegraak, sal die gas wat vir die bespreking verantwoordelik is, aanspreeklik gehou word.
Verwyder asb. die sak wanneer die asblik in die huis vol is en gooi dit in die groot, swart dromme op die perseel weg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Walk Huis
Vanaf
Vanaf R2 840
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook wasgoedgeriewe en 'n piekniektafel waar gaste hul etes kan geniet. Die ruim leefarea het 'n rusbank, vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n lieflike tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is verantwoordelik om self skoon te maak. Indien gaste vir 'n week of langer bly, sal die linne een keer per week gratis skoongemaak en vervang word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Omdat hierdie verblyf in 'n woongebied is, moet gaste asb. geraasvlakke beperk en die bure respekteer.
Geraasvlakke moet ná 22h00 op weeksdae en middernag oor naweke laag gehou word.
Besoekers is welkom, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word. Die aantal individue wat toegelaat word om te oornag, is beperk tot die getal van die bespreking.
Gaste moet die alarm aanskakel wanneer hul die perseel verlaat.
Maak asb. seker dat alle vensters/deure toegemaak word voordat die perseel verlaat word om te voorkom dat daar met die alarmstelsel ingemeng word.
Vure moet slegs in die aangewese brandareas gemaak word.
Aangesien Namibië in die middel van 'n ernstige droogte is, moet gaste asb. water spaarsamig gebruik.
In ooreenstemming met Namibiese wetgewing is alle rook in die huis streng verbode en enige individu wat versuim om daaraan te voldoen, sal 'n boete ontvang.
Meld asb. enige breekskade in die eenheid by die eienaar aan.
Geen komberse, handdoeke of enige ander items mag van die verblyf verwyder word nie.
In die geval dat daar enige skade aan die verblyf of die inhoud daarvan is, of iets wegraak, sal die gas wat vir die bespreking verantwoordelik is, aanspreeklik gehou word.
Verwyder asb. die sak wanneer die asblik in die huis vol is en gooi dit in die groot, swart dromme op die perseel weg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lumen-straat 5, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f19c48f5eda3710657ca0a282ce72599332e496d7ffc42fdd4f11c8455f85169317f30b9d362a02763c8c487d4564737519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Lumen Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.651051488388 14.530500615344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem