Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach2Anchor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 84

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Beach2Anchor
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Anelia Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anelia Z
Gesin met klein kinders

Die uitsig op Gordonsbaai was pragtig gewees.

Ons het lekker gebly, maar ons het die plek gekies vir sy jacuzzi. Die jacuzzi is toe met straps wat jy self moet oopmaak en toemaak, en die wind mag nie waai nie. Jy moet volle verantwoordelikheid vat as die deksel wegwaai en skade aanrig. Ek voel die jacuzzi moes oop en reg gewees het vir gebruik soos wat geadverteer was. Hulle kan mos die deksel iewers vasmaak. En dieselfde met die sambreel. Ons het geen gebruik gehad van die jacuzzi nie, was te bang iets loop skeef, nadat daar so baie reëls is van doen en laten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Gordronsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda932a8523737e20556012a4dfbd9150189a0cceb7fb47cfcc6721e54ebabde1db64ede3ba66169021df53772c4c73531ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 4 69 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160118966861 18.868550530688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem