LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beachfront Apartment | LekkeSlaap
+6

Beachfront Apartment

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Beachfront Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en jy kan nie nader aan die see wees nie.

Die plek is lieflik en die see-uitsig fantasties. Kan die nader aan die see kom nie. Pearl is ideale gasheer en baie dankie vir al jou moeite. Jou plek is hoogs aanbeveelbaar.

Munro M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Munro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en het die vier dae baie geniet.

Die verblyf was baie aangenaam en die huis was netjies en skoon. Die braaidrom was egter minderwaardig en deurgeroes. Die binnekant van die huis het aandag nodig soos gloeilampe wat of stukkend nie werk moet vervang word. Verder was dit 'n prima huis!

Elanie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Daar is geen beter plek as hierdie. Van die vriendelike eienaar, tot die ongelooflike decor, en dan natuurlik die ligging. Ons gaan vir seker weer terug en sal die vir almal aanbeveel.

Beachfront Apartment's terugvoer

Dankie so baie vir jou boodskap! Ons is bly julle het dit geniet.

Beachfront Apartment
Mariki D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki D
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid met direkte toegang tot die strand.

Op die strand met tidal pool en restaurant 80 m ver. Gerieflike verblyf met als wat jy nodig het.

Anita S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, skoon netjies,100% se-uitsig.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad by Beachfront Apartment. Goeie ontvangs, huis is skoon en netjies en ten volle toegerus. Uitstekende uitsig oor die see. Baie naby aan restaurante en ander besighede. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Anja L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die see.

Die Beachfront Apartment was net was ons nodig gehad het vir die langnaweek wegbreek. Dit is 'n pragtige huis teenaan die see met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek vakansie of naweek. Dit is pragtig, netjies en goed uitgerus. Daar is 'n heerlike stoep wat teenaan die strand grens waar ons lekker kon braai en ure in die son kon spandeer. Dit is ook naby aan swemplek en lekker restaurante. Die eienaar is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons ons naweek vreeslik geniet het. Ons wil definitief weer terug kom!

Heste F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heste F
Gesin met klein kinders

Gerieflik en mooi uitsigte!

Sal verseker weer en weer teruggaan!

Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTUxY2ZkLTExNzMtNDMyNy05NmUxLWVlNjBlODZiZDliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 9 Point Village Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182171 22.157263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!