Beachfront Bliss
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachfront Bliss is 'n selfsorgwoonstel oorkant Bloubergstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en Netflix en gemaklike sitplek. Daar is ook gratis WiFi.
Die privaat balkon het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n pragtige uitsig oor Bloubergstrand en op Tafelberg. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Beachfront Bliss sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom