Buffelstad Akkommodasie by BeachKaya | LekkeSlaap
+80
+80

BeachKaya

Selfsorg
  • Vanaf R4 850 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzi-laan 31, Khamangabaai Landgoed, Chintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

BeachKaya is 'n strandhuis in Chintsa-Wes. 'Kaya' is Zoeloe vir 'huis'. Dié vakansiehuis is op Khamangabaai Privaat Landgoed in Chintsa-Wes, ongeveer 30 minute noord vanaf Oos-Londen, aan die Wildekus-Jikeleza-roete, geleë.

BeachKaya is stapafstand van die strand af. Slegs 100 m vanaf die huis is daar 'n geslote hek wat toegang tot 'n privaat strand bied. Dié ongerepte strand het ook 'n getypool aan die linkerkant en 'n pragtige beskermde baai aan die regterkant - ideaal vir kinders.

BeachKaya bied slaapplek aan 7 gaste, volwassenes of kinders, in 3 slaapkamers en 'n dagbed in die sitkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer, en die derde slaapkamer en sitkamer deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en handdoeke, kombuistoerustig en meer word voorsien vir 'n selfsorg-ervaring.

Slaapplek

’n Bespreking by BeachKaya sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mthunzi-laan 31, Khamangabaai Landgoed, Chintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 850
per nag (vir 7 persone)

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R4 850
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R4 850
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzi-laan 31, Khamangabaai Landgoed, Chintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6d5fb0f80c2dc41cf73558d9e54d90c168c6b4f00117ff94eb588c0e5519e3bb2f6eecdee4c0b08af8f40fa09c58862b71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 850  per nag (vir 7 persone) 31 Mthunzi Lane Khamanga Bay Estate 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.851083333333 28.11625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za