Glen Ashley Akkommodasie by Beachside Self-catering Units | LekkeSlaap
+12
+12

Beachside Self-catering Units

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 24, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beachside Self-catering Units is in Durban-Noord naby La Lucia en Umhlanga geleë. Dis die ideale wegbreekplek vir sakereisigers of gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n en suite-stort, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, vierplaatstoof, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Elke eenheid het 'n privaat ingang na 'n onderdakstoep en 'n ommuurde tuin.

Die kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is geriewe soos braaigeriewe op versoek, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Dis ook naby strande en restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Beachside Self-catering Units
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ypsilanti-laan 24, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachside Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 24, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNGQxNzQ2LTNmYzgtNDUwZS05YTdlLWE4ZThkY2Y0YzkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 24 Ypsilanti Ave GLENASHLEY 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -29.762128 31.063801
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za