Somerstrand Akkommodasie by Beachwalk B&B | LekkeSlaap
+28
+28

Beachwalk B&B

B&B
  • Vanaf R1 680 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Second Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Port Elizabeth, net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. Hierdie erfenisgebou, een van die oorspronklike gastehuise in Port Elizabeth, is stylvol opgeknap. Al die kamers is smaakvol versier en gemaklik. Dit is waarlik 'n rustige hawe waar jy 'n dag op die strand kan geniet, die wildparke daarnaby kan besigtig, of na 'n besige dag by die werk jou skoene kan uitskop.

Al die kamers het en-suite badkamers, private ingange en stoepe in 'n rustige tuin. Daar's 'n swembad en veilige parkering. Elke kamer het 'n spieëltafel, dakwaaier, DStv, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaak-geriewe en graits WiFi. Dubbelkamers het enkel-, koningingrootte- en koninggrootte-beddens.

Vir die kieskeurige toeris of besigheidsman wat verblyf in Port Elizabeth kort, is hierdie opsie ideaal. Nie net is Beachwalk Bed and Breakfast net 60 m van die strand af nie, dit is ook naby die lughawe. Jy kan jou kar parkeer of reël om afgelaai te word, jou voete vind en dan na die grootste onthaal-fasiliteite in Port Elizabeth loop. Gaste wat van avonture hou kan aan watersport-aktiwiteite by Hobie Beach deelneem. Ander kan sonbaai, rustige stapsessies of verfrissende draffie op die sand onderneem om die dag op 'n lekker noot af te skop.

Die Boardwalk Casino and Entertainment Complex is 400 m van Beachwalk Bed and Breakfast, en bied 'n aantal restaurants, rolprentteaters, 'n 10-punt kegelbaan, kuns en kunsvlyt, 'n sportskroeg en baie ander fasiliteite aan. Dit is naby die lughawe en stapafstand van die Bayworld Oceanarium and Snake Park, opelug kunsmarkte en Brooke's Entertainment Pavilion.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Beachwalk B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 1 Second Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachwalk B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Second Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjFlODE3LTZkNGItNDBiNy04NGM3LTliODNjYjU1YmJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 1 Second Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.983198312186 25.661273002625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za